Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Longlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Longlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Longlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Longlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Longlands Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R720
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Longlands

Faraday Straat Woning is 'n selfsorghuis in Longlands, Strand en bied slaapplek aan 4 gaste. Die huis het 2 slaapkamers wat elk 'n dubbelbed het en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad. Kussings, kombe...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Longlands

Vanaf
R595
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

12 on Tharina is 'n woonstel op die eienaar se perseel in Somersetpark. Die perseel is 1,2 km vanaf MediClinic Vergelegen, 5 km vanaf Somerset Mall, en 6 km vanaf Strand Gholfklub en die strand geleë. Dié ateljee...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R380
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

M2T Guest House bied sakpas- en gerieflike selfsorgverblyf in Somerset-Wes, net 3 minute se ry van die Somerset Centre en 5 minute se ry van die strand af. Verblyf is beskikbaar in standaardkamers met aparte ingan...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Tranquillity on Coldicott is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die eenheid is volledig gemeubileer en dit het sy eie ingang, 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelb...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Lekke Bly is op die kusdorpie, Strand. Die woonstel is net 2,5 km van Strand se wit strande wat 5 km lank is. Dié ateljee-woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die woonstel beskik oor 'n slaapkam...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Snooze-Inn is in die Strand aan die voet van die Hottentots-Hollandberge tussen Macassar en Gordonsbaai. Dié ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind op 'n slaapbank. Die woonstel beskik oor 'n sl...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Karen's Corner Cottage is 'n oulike selfsorgkothuis wat die ideale basis is vir 'n heerlike vakansie in die Boland. Die kothuis is net 1 km van Mediclinic Vergelegen Hospitaal af en is daarom ideaal vir gaste wat pa...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

37 Bridgewater Road bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 smaakvol versierde grondverdieping-woonstelle op ’n residensiële perseel in Bridgebank, Somerset-Wes. Die perseel is naby die pragtige strande van Strand e...

Vanaf
R750
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Wagon Wheel Self-catering is ’n vakansiewoonstel in die Strand, slegs 2 km vanaf die hoostrand en 4 km van die Wynlanddistrik af. Aangesien ons in ’n residensiële area geleë is, kan ons ongelukkig geen partytj...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Bydi C Valsbaai is 'n eenslaapkamer-woonstel met 'n dubbel-stapelbed met 'n enkelbed bo-op. Daar is 'n kombuisie en 'n badkamer, sowel as 'n TV met volledige DStv, WiFi, lugversorging en parkeerplek agter 'n hek.

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Sleep @ 22 bied gehalteverblyf vir paartjies, sakereisigers of vakansiegangers in Strand. Dit is naby verskeie winkeltjies, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Dié ateljee-woonstel is op 'n r...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Cozy Inn is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Somerset-Wes. Dit is ideaal vir 1 persoon of 'n paartjie wat op soek is na 'n gemaklike oornagplekkie naby verskeie geriewe. Die kamer het 'n privaat ingang, is s...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Thura's Place is 'n knus selfsorg-eenheid wat in die kusdorp Strand geleë is. Die eenheid is naby verskeie strande, motorverhuringsdienste en restaurante. Die verblyf bestaan uit 2 selfsorgeenhede en elkeen het 'n...

15% af Aanbod!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Somerset-Wes, Wes-Kaap

Die Kothuis is 'n lieflike selfsorgkothuis in Somerset-Wes. Dié eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf 'n winkelsentrum, hospitale en 'n verskeidenheid wynlandgoedere af. Die Kothuis bied slaapplek aan 2 volwassen...

Vanaf
R670
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

Lierie Huis is 'n lieflike vakansie-eenheid in die kusdorp Strand. Dit skuil aan die voet van die Hottentots Holland-berge en dié prentjiemooi vakansiebestemming het 'n 5 km lange strand, uitsigte oor die Kaapse Sk...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za