Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Longlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Longlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Longlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Longlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Longlands Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Longlands

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 200
R900
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Owen Self-catering Accommodation bied gerieflike verblyf in die kusdorpie, Strand. Die huis het 2 slaapkamers en is 5 minute se ry vanaf die hoofstrand, en binne stapafstand van Spar af. Daar is 'n woonstelletjie op...

Vanaf
R545
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Strand Tuinwoonstel is 'n gerieflike oopplan-woonstel met slaapplek vir 2 gaste. Dié woonstel is in Strand geleë. Die woonstel het 'n koningrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke w...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 100
R1 470
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Burger Strand Huis is 'n selfsorghuis in die Strand. Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kuierarea en 'n kombuis. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n e...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Mills Cottage is in die kusdorp Strand geleë. Die kothuis is net 1 km van die strand af en 32 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af. Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n oopp...

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Strand, Helderberg

1 on Pasteur is in Strand en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis beskik oor 5 slaapkamers en bied sla...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag, vir 2 mense
B&B in Lochnerhof, Strand

The Victorian bied verblyf in 'n Victoriaanse huis wat uit die 1900's dateer, lieflik opgeknap is en in die Strand geleë is. Dis net 40 minute se ry vanaf Kaapstad. Verblyf word gebied in 2 en suite-kamers, Queen ...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Strand, Helderberg

Atlanta 61 is 'n woonstel vir 4 gaste in Strand. Die grondverdiepingwoonstel het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n slaapbank vir 2 kinders in die sit...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Strand, Helderberg

MD Self-catering Studio is 'n lieflike en luukse enkelwoonstel in Strand, ongeveer 2 km vanaf die strand. Die eenheid is stapafstand vanaf die hoofstrand en dit bied maklike toegang tot die winkelsentrums, lughawe e...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Luukse Vakansiehuis in Strand is net 800 m van die strand af. Dié huis is modern gemeubileer en ingerig vir 6 mense. Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die kamers het koningingrootte-beddens en daar is...

10% af Aanbod!
VanafR900
R810
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Strand, Helderberg

Home is where the Hart is bied selfsorg vakansie verblyf in die kusdorp Strand. Verblyf word gebied in 2 aparte ateljeewoonstelle op die eienaar se perseel. Daar is ook 'n privaat dubbelkamer met 'n en suite-badk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]