Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Longlands besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Longlands.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Longlands akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Longlands Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Longlands Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Longlands

Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Strand, Wes-Kaap

The Little Flower is 'n selfsorgwoonstel op die Little Greece-woonstelkompleks se eerste verdieping in Strand. Dié kompleks is net 1 km vanaf die strand en is ideaal geleë vir maklike toegang tot die lughawe, ghol...

Vanaf
R585
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Strand, Helderberg

The Reeds Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n Kaap-Hollandse kothuis met 'n oopplan-uitleg en houtvloere en -plafonne. Die kothuis is in Strand op 'n residensiële perseel waar die eienaars ook woon. Di...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand, Helderberg

Ruxmian Lodge is geleë in die sentrale deel van Strand, 900 m vanaf die seekant en winkelsentrum. Die gastehuis is slegs 48 km van die middestad van Kaapstad en ongeveer 10 kilometer van die Kaapse wynroetes. Ons w...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Rome Glen, Somerset-Wes

Schapenberg 10 is 'n selfsorg-vakansiehuis wat op 'n veilige residensiële landgoed in Somerset-Wes geleë is. Die huis bied lieflike uitsigte oor Valsbaai en op Tafelberg. Die huis is volledig ingerig en beskik oo...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Strand, Helderberg

Die Strand Woonstel is 'n selfsorgeenheid in Strand, Kaapstad. Hierdie eenheid is op die grondverdieping geleë, aan 'n huis verbind en het 2 aparte ingange. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 s...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

The Green Gecko is in Strand geleë en dit bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie met 'n jong kind of vir 'n sakereisiger. Dit is naby al die nodige geriewe, wat winkels en restaurante insluit, en is ook ...

Vanaf
R2 800
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Rome Glen, Somerset-Wes

Villa with a View is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 in Rome Glen. Dié eenheid is op die onderste verdieping en beskik oor 2 en suite-slaapareas. Die hoofslaaparea is in die oopplan-leefarea en het 'n koni...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

JaMaRuRi Private Kamer is 'n gerieflike gastekamer vir 'n paartjie of 'n enkelreisiger wat die Strand besoek. Dit is net 700 m van die strand af. Dié oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Strand, Helderberg

Welterusten Guesthouse is in die Strand, 500 m vanaf die strand geleë. Die gastehuis bied gehalteverblyf vir vakansiegangers, sakereisigers en oornaggaste. Verblyf word in enkel-, dubbel- en gesinskamers aangebied...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lochnerhof, Strand

Strand Vakansie-kothuis is 'n selfsorgkothuis vir 2 gaste in Lochnerhof. Dis net 800 m van die strand af. Die losstaande kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]