Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Loskop Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loskop Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 202 resensies.

Kranspoort, Loskopvallei

Villa Hermano

"Stil. Veilig. Rustig. Net wat jy nodig het om te rus. "

Loskopvallei

Silver Falls, a Forever Retreat

"Pragtige valleie en natuurskoon."

Loskopvallei

Isiyala, A Forever Lodge

"Nie so baie om te doen nie, maar perfek as jy wil wegbreek en ontspan. Loskop dam het darem aktiwiteite, as jy kinders saamvat."

Aerorand, Loskopvallei

Pride Rock Accommodation

"Just a thank you to Aerorand, was a wonderful stay."

Loskopvallei

Izinkwe Lodge

"Beautiful place to visit."

Kranspoort, Loskopvallei

Villa Hermano

"Ons sal vir seker weer gaan kuier."

Kranspoort, Loskopvallei

Villa Hermano

"Wow! What a lovely community."

Loskopvallei

Nature's Voice

"Pragtig en nat."

Loskopvallei

Loskopdam, a Forever Resort

"Dit is 'n baie mooi area en die pad is in 'n goeie toestand."

Groblersdal, Loskopvallei

Ya Rena Guest House

"It is an extremely clean city, their CBD was so clean and tidy. It had a very nice old school vibe to it. "

Kranspoort, Loskopvallei

Go 2 Chalets Loskopdam

"Kranspoort is een van die mooiste plekke wat ek nog gesien het, dit is rustig en die uitsigte is asemrowend."

Groblersdal, Loskopvallei

Villa Contessa Guest House

"Oulike dorpie en baie vriendelike mense."

Groblersdal, Loskopvallei

Guinea Feather Country Lodge

"Pasop vir die paaie - daar is baie slaggate."

Loskopvallei

Matombu Wild, A Forever Lodge

"Baie goed ingerig, omgewingsvriendelik."

Aerorand, Loskopvallei

Pride Rock Accommodation

"Sal definitief weer besoek."

Loskopvallei

Kranskloof Lodge

"Dis 'n baie mooi area, ideal vir ontspan."

Loskopvallei

Izinkwe Lodge

"Die lekkerste oorslaap plek as jy vanaf Pretoria se rigting op pad is na Dullstroom, Sabie en so en natuurlik om met die "dual sport" motorfietse daar rond te ry op al die grondpaaie is awesome verby."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Groblersdal is in an area of natural beauty. They have a good mall and the surrounding areas are scenic with some good holiday options. "

Aerorand, Loskopvallei

Pride Rock Accommodation

"Nie baie tyd gehad om rond te loop nie, maar dit wat ons gesien het was baie mooi."

Loskopvallei

Izinkwe Lodge

"Die Bospot restaurant was aangenaam."

Loskopvallei

Izinkwe Lodge

"Lovely options and lots of small amazements to experience!"

Kranspoort, Loskopvallei

Go 2 Chalets Loskopdam

"Beautiful area. Love the surrounding mountains. "

Kranspoort, Loskopvallei

Warthog's Den

"Dis 'n pragtige plek as jy van die bosveld hou. Die diere is 'n bonus."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Baie netjiese dorp met lekker mall. Dorp is skoon. Gaan maar vroeg oggend dorp toe voor dit te warm word."

Loskopvallei

De Villa Resort

"The view of the Dam is so beautiful and being on the boat cruise was exceptional."

Loskopvallei

Kranskloof Lodge

"Dit net 'n moet vir mens vir ontspanning en rustigheid. Natuurskoon. Berge en rivier mooiste omgewing. Bosveld slaan jou asem weg."

Loskopvallei

Nature's Voice

"Uitstekende bosveld wegbreek-area."

Blad
Blad 5 - Wys 121 tot 150
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem