Geverifieerde Resensie

Loskop Valley

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Loskop Valley bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 102 resensies.

Groenkol, Loskopvallei

The Gables Guest House

"Rustige en still buurt, boomryke strate ... ideaal vir 'n laatmiddag stappie."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Het net vinnig deur die dorp gery - was maar onseker waar die beste winkelsentrums was."

Aerorand, Loskopvallei

Pride Rock Accommodation

"Ek kan nie veel sê oor besienswaardighede nie, dis lekker sentraal en mens kan uitry na ander plekke. "

Aerorand, Loskopvallei

Revenir

"Uitstekende oorslaap-geriewe."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Die dorp self is 'n nagmerrie maar die vakansiebestemmings is baie lekker."

Aerorand, Loskopvallei

Revenir

"Dit is sentraal geleë en naby die hoofroete. "

Groblersdal, Loskopvallei

Lion's Guesthouse

"Wat 'n pragtige plekkie!"

Groblersdal, Loskopvallei

Godiva Boutique and Spa

"Went for long back road drives and saw some hidden gems of SA."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Die area rondom Groblersdal is absoluut pragtig. Groblersdal as dorp self is die tipe plek waar jy net ingaan as jy dringend by die wikels moet wees."

Groblersdal, Loskopvallei

Riviersig Self-catering

"Die dorp is klein genoeg, maar ook groot genoeg en het al die nodige fasiliteite."

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 102
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang