Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Nuut

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Louis Rood

4.7 / 5  
volgens 9 resensies
Lees regte resensies van Louis Rood van 9 geverifieerde gaste.
Indien jy Louis Rood besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Louis Rood.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Louis Rood akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Louis Rood Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Louis Rood Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly
Jy kan nou koepons teen afslagpryse by sommige van ons top-plekke in Louis Rood koop!
Sien Aanbiedinge

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Louis Rood

Zeldagar Strandfontein Akkommodasie bied selfsorg-verblyf in die kusdorpie Strandfontein. Dit is by die Olifantsrivier-monding geleë, en dié dorpie bied uitstekende walviskyk-geleenthede en lang strande waar gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood

Strandfontein Apartment is 'n netjiese selfsorgwoonstel in Strandfontein aan die Weskus. Dié eenslaapkamerwoonstel is op dieselfde perseel as die hoofhuis. Die woonstel bied 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n bad...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood

Strandfontein Accommodation kan aan enige behoefte voldoen en bied luukse selfsorgwoonstelle vir 2 én weelderige villas. Die meeste van die selfsorgwoonstelle het pragtige uitsigte oor die see en privaat stoepe met...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R895
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood

Van Eeden Accommodation is in die pragtige Strandfontein geleë. Die gastehuis is bekend vir sy skoon, gerieflike en goed onderhoude eenhede wat teen bekostigbare tariewe gehuur kan word. Die verblyf beskik oor 'n...

Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Louis Rood

Seetoe dot com is 'n lieflike kothuis met 'n uitsig op die see in die pragtige Weskus-dorpie, Strandfontein, geleë omtrent 400 km noordwes van Kaapstad. Die vakansiekothuis het 2 slaapkamers met 1 dubbelbed en 2 ...

 Koepons teen 20% af
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Louis Rood

Strandfontein Holiday House is ideaal vir 'n klein gesin en is naby winkels, restaurante en die strand. Dié knus eenheid beskik oor 1 slaapkamer en het slaapplek vir 5 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n ...

10% af Winteraanbod!
VanafR700
R630
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Louis Rood

C Melody Selfsorg Eenhede is in die Weskusdorpie Strandfontein naby Lutzville geleë. Die verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede waarvan 1 slaapplek aan 2 gaste bied, een vir 5 gaste en een vir 7 gaste. Al die eenh...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood

Bamboesweg bied gehalteverblyf vir 'n gesin of 'n groep vriende in Strandfontein. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Verblyf word in 2 drieslaapkamerwoonstelle en 1 enke...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Louis Rood

Jeanrienette is 350 km noord van Kaapstad. Dié Weskusdorp is naby aan die mond van die Olifantsrivier en bied onoortreflike panoramiese uitsigte oor die see. Dit is gewild onder vakansiegangers, oornagbesoekers, di...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Louis Rood

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Doringbaai, Weskus

Die Anker Guest House is 'n gerieflike gastehuis in Doringbaai wat gaste nooi om 'n outentieke Weskus-ervaring te hê en te ontspan terwyl hulle oor die see tuur. Doringbaai is 'n skilderagtige dorpie wat ideaal is ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Louis Rood akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Weskus blad indien jy na meer Weskus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za