Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Lows Creek besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lows Creek.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lows Creek akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lows Creek Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lows Creek Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R1 260
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lows Creek

Cranko’s Creek Guest House bied selfsorgkothuise op 'n lowerryke plot in Low's Creek, 40 km vanaf Barberton en Malelane. Die gastehuis bied gerieflike verblyf en troues en ander funksies kan ook op die plaas gehou...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Lows Creek

Vanaf
R990
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Mpumalanga

Zebra Rest Cottage and Eco Farm is in Low's Creek, Mpumalanga, 'n area wat veral bekend is vir sy staproetes, skilderagtige landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Krugerwildtuin, Sudwala-grotte...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Matsulu, Mpumalanga

Ikhwezi Game Lodge is net 'n entjie van Malelane in die hartjie van die Afrika-bos in die asemrowende Lows Creek. Die lodge bied verblyf in 9 verskillende kamers en 2 kothuise. Elke kamer het lugversorging en word...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Lows Creek

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mpumalanga

Farm Little Stonehaven is naby die N4 tussen Mbombela (Nelspruit) en Malelane geleë. Dié wildplaas spog met die Mountain Range Perdryroetes wat oor 2000 hektaar strek en waar ruiters terselfdertyd wild kan sien. V...

20% af Laaste Kans!
VanafR1 800
R1 440
per nag (plek vir 2)
Lodge in Matsulu, Mpumalanga

Nkomazi Kruger Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf in 'n pragtige, plattelandse atmosfeer, tussen bosveld en suikerriet in netjiese tuine, met 'n uitsig van die water. Die lodge is sowat 20 minute se ry vanaf die Kru...

Vanaf
R3 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Mpumalanga

Kambaku River Lodge is perfek geleë, net 12 km van Malelane af, aan die suidelike oewer van die Krokodilrivier en die grens van die Krugerwildtuin, die tuiste van die Groot 5. Kambaku River Lodge is die privaat eie...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Karino, Mpumalanga

Die slim kombinasie van oud en nuut bied 'n gevoel van eenvoud en aardse luuksheid. Elke van die vier en-suite kamers het ongelooflike uitsigte van die vallei. Hier kry jy ouwêreldse slaapgemak in 'n persoonlike oo...

Vanaf
R3 150
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Crocodile River Mountain Bewarea, Mpumalanga

Subtropiese Steenbokstraat is selfsorgverblyf vir gesinne of sakereisigers in Mbombela (Nelspruit). Dis naby 3 privaat hospitale: MediClinic, Kiaat en Busamed Hospitaal. Dis 'n kort rit vanaf die Kruger Wildtuin, 10...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mpumalanga

Mbuzulwane Guest Farm is ’n lieflike selfsorghuis vir 7 gaste 30 km vanaf Mbombela (Nelspruit) en 40 km vanaf Malelane. Die huis het 2 slaapkamers en 2 badkamers met ’n bad en stort. Die hoofslaapkamer het lug...

30% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 500
R1 050
per nag (plek vir 2)
Lodge in Panoramaroete, Mpumalanga

Die elegante Eco-Eden Bush Lodge bied 'n ongeëwenaarde, omgewingsvriendelike ervaring in Afrika met boma-aande, tradisionele kos, sterrekyk en ontspanning. Word wakker in jou luukse kamer met die gekwetter en gesin...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]