Verified Reviews
Loxton
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Loxton
Rated 4.3 out of 5 based on 54 reviews.
"Stofstreep deur die Karoo a.g.v omgedolwe paaie en baie verwaarloos voorgekom as gevolg daarvan. Ons was teleurgesteld na almal se romantisering van dié dorpie. Moenie as toeris op 'n Sondag daar aankom en enige lewe vind nie. Kon nie eens iewers 'n openbare toilet vind nie. Omgewing was vreeslik droog, maar dis winter en verstaanbaar onder die omstandighede."
"Loxton appears to be a pretty town. There were quite a few accommodations offered."
"Ons was daar en daar was geen ander geriewe tot ons beskikking in die dorp nie, alles was gesluit, maar ek glo COVID het ook groot rol gespeel."
"If you are looking for peace, tranquility and a place to catch your breath in the Great Karoo, Loxton is the place. The tree lined streets are a beautiful feature of the area."
"Dis 'n pragtige dorpie waar die inwoners sommer self inspring en dinge netjies hou. Ons het lekker by die Rooi granaat middagete geniet."
"'n Oase-dorpie waar 'n mens weer jouself kan vind en besef waaroor die lewe eindelik gaan."