Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (3)
Hotelle (4)
Gastehuise (14)
Selfsorg-eenhede (10)

Resensies van Lydenburg

3.7 / 5  
volgens 111 resensies
Lees regte resensies van Lydenburg van 111 geverifieerde gaste.
Indien jy Lydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydenburg Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Adelpragt Guest House bied luukse akkommodasie in 'n Kaap-Hollandse huis. Die gastehuis is in Lydenburg, 'n bekoorlike kunstenaarsdorpie aan die voorheuwels van die bekende Long Tom-pas geleë. Die gebou word omring...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 110
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

By die Manor Gastehuis, sal die bestuur en personeel jou verblyf onvergeetlik maak. Pragtige omgewing en professionele sorg verseker dat die Manor Gasthuis die primêre keuse vir oornag, sake- of vakansie-akkommodas...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang. Verbl...

35% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR1 400
R910
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lydenburg

Amani Boutique Hotel is in Lydenburg in Mpumalanga geleë. Die hotel het asemrowende uitsigte op die berge, valleie en damme. Dit is die perfekte wegbreekplek vir gaste wat uit die stad wil wegbreek en rus en vrede ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Aqua Terra is in Lydenburg geleë met die Sterkspruitrivier wat al langs die buitewyke van hierdie perseel van een hektaar vloei. Die ontspanne natuurliefhebber kan sy koffie in die lapa geniet, na die sonsondergang...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lydenburg

Let asb. op dat die lodge-suites en -spa voorlopig weens Covid-19 gesluit is, maar gaste is welkom om enige van die selfsorg-opsies te bespreek. Forest Creek is in 'n kloof in die Steenkampsburgberge, aan die eindp...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
B&B in Lydenburg

De Ark Guest House bied luukse akkommodasie in 'n koloniale styl in die middel van Lydenburg in die Kruger Laeveld. Die gastehuis is net 90 minute vanaf die Krugerwildtuin en 10 minute vanaf die Gustav Klingbiel Nat...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Impangele Inn is 'n bekoorlike gastehuis op 'n klein plaas in die buitewyke van Lydenburg. Die verblyf het slaapplek vir 10 gaste in 4 gastekamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg

Lodge Laske Nakke is in Lydenburg geleë en bied verskeie verblyf-opsies. Al die eenhede, behalwe die slaapblokke, het TV's met sekere DStv-kanale en rook is verbode daar. Die selfsorg-chalets het al die basiese t...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Die Longtom Farm Guesthouse is in die prentjiemooi Mpumalanga, slegs 3 ure van Johannesburg af geleë. Gewilde besienswaardighede soos die Dullstroom, Sabie, Graskop, Pelgrimsrus, God's Window en die Krugerwildtuin,...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg

Oppi-berg is in Lydenberg, Mpumalanga geleë en bied pragtige uitsigte, konferensiegeriewe en 'n trou-venue. Gaste sal wonderlike diens en gasvryheid hier ervaar. Die verblyf word in enkel- en dubbelkamers gebied w...

Vanaf
R560
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Lydenburg

Kingwoody Lodge bied selfsorgverblyf in 'n chalet en is op die grasvlaktes langs Potloodspruit, net 5,2 km buite Lydenburg geleë. Ons is gerieflik geleë teen die R36 Ohrigstad-pad. Verblyf word aangebied in 4 knu...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lydenburg

Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 20 minute se ry van Lydenburg af. Die plaashuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingr...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Lydenburg

Angel Guest House bied gerieflike verblyf in 'n intieme gastehuis in Lydenburg. Die gastehuis rus in 'n lieflike tuin te midde van vars lug en bome. Verblyf is beskikbaar in 7 gastekamers: 5 dubbelkamers en 2 koni...

Vanaf
R2 560
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lydenburg

Stonecutters Lodge is tussen Dullstroom en Lydenburg in Mpumalanga se hooglande geleë. Dié 63 ha-landgoed is in die hartjie van die vlieghengelwêreld in Mpumalanga. Die pragtige eiendom is omring deur berge en he...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Salem Gastehuis is in Lydenburg geleë en bied gerieflik gemeubileerde kamers. Dié dubbelverdiepinghuis het 7 en suite-kamers. Vier van hierdie kamers is op die boonste verdieping en lei na 'n stoep. Die ander 3 k...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Lydenburg Guesthouse in Lydenburg is ideaal vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë. Verblyf word in 6 kamers aangebied, waarvan 2 gesinskamers is. Elk...

Vanaf
R1 070
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Dankhof Guest House is in Lydenburg en streef daarna om jou verblyf gesellig en gerieflik te maak. Ons bied 'n verskeidenheid kookkuns wat die beste van verskeie kulture kombineer. Middagete in ons pragtige teetuin ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Kwena Valley, Lydenburg

Die plaas lê aan die voet van die fantastiese Steenkampsberge en kyk uit oor die Kwena-dam. Lydenrust-gasteplaas is op 'n 160 hektaar-plaaslandskap in die Kwena Kom, 30 km van Lydenburg, Mpumalanga. Alle verblyf i...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Lydenburg

Avenant is in 'n rustige woonbuurt in Lydenburg geleë en bied gerieflike oornagverblyf met basiese selfsorggeriewe. Dié losstaande eenslaapkamer-eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Welkom by die Lydenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Platorand blad indien jy na meer Platorand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za