Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Lodges (4)
Hotelle (5)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Lydenburg

3.7 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Lydenburg van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Lydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lydenburg

Black Eagle View Mountain Retreat is in die Thaba Tholo Wildreservaat in die buitewyke van Lydenburg geleë. Die plaas bied verskeie flora en wild, soos buffels en luiperds. Daar is 'n vierslaapkamerhuis met slaapp...

Vanaf
R930
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Dankhof Guest House is in Lydenburg en streef daarna om jou verblyf gesellig en gerieflik te maak. Ons bied 'n verskeidenheid kookkuns wat die beste van verskeie kulture kombineer. Middagete in ons pragtige teetuin ...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Lydenburg Guesthouse in Lydenburg is ideaal vir sakereisigers, gesinne en oornaggaste. Dit is naby verskeie winkels, restaurante en groot hoofweë. Verblyf word in 6 kamers aangebied, waarvan 2 gesinskamers is. Elk...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
B&B in Lydenburg

De Ark Guest House bied luukse akkommodasie in 'n koloniale styl in die middel van Lydenburg in die Kruger Laeveld. Die gastehuis is net 90 minute vanaf die Krugerwildtuin en 10 minute vanaf die Gustav Klingbiel Nat...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Impangele Inn is 'n bekoorlike gastehuis op 'n klein plaas in die buitewyke van Lydenburg. Die verblyf het slaapplek vir 10 gaste in 4 gastekamers. Die slaapkamers het elk 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg

Paardeplaats Nature Retreat is 'n gerestoureerde klipwoning met slaapplek vir 10 mense. Die huis is in 'n voormalige van 'n mynkamp geleë. Dit is absoluut privaat met 'n uitsig oor die klein foreldammetjie en die m...

Vanaf
R3 500
per nag, vir 7 mense
Selfsorg in Lydenburg

Mistyridge Guesthouse is 'n selfsorgplaashuis op 'n produserende aartappelsaadplaas net buite Lydenburg in Mpumalanga. Die huis is aan die bokant van die Longtom-pas en die panoramiese uitsigte is pragtig. Die plaas...

Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Lydenburg

Spitskop Plaashuis is 'n spoggerige selfsorgplaashuis op 'n klein werkende plaas. Die uitsigte oor die vallei tot by Lydenburg is pragtig. Die huis het slaapplek vir 10 mense en is ideaal vir gaste wat smag na ont...

Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lydenburg

Akabeko Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is 28 km vanaf Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n sakewegbreek buite die stad. Verblyf by Akabeko Bout...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lydenburg

Manzi Mhlope is historiese selfsorg-plaashuis 8 km vanaf Mashishing op die R36. Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Welkom by die Lydenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Platorand blad indien jy na meer Platorand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za