Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (2)
Lodges (4)
Hotelle (5)
Gastehuise (15)
Selfsorg-eenhede (11)

Resensies van Lydenburg

3.7 / 5  
volgens 93 resensies
Lees regte resensies van Lydenburg van 93 geverifieerde gaste.
Indien jy Lydenburg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Lydenburg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lydenburg akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lydenburg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lydenburg Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 50 km vanaf Lydenburg

Vanaf
R1 140
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Panorama-roete, Mpumalanga

Hops Hollow Country House is 'n 3-ster-gastehuis met 'n brouery in die prentjiemooi Longtompass, Renosterhoek. Dit vorm deel van die Drakensberge in Mpumalanga. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na gerieflike v...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Gabrielshoek Country Escape bied vreedsame verblyf op 'n 450 hektaar-plaas in die Steenkampsberge. Dit is ideaal vir vissermanne, natuurliefhebbers, en gesinne wat op soek is na 'n rustige wegbreekplekkie. Dié lo...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

The Red Barn - The Homestead is 'n selfsorg-plaashuis op 'n rustige plaas sowat 30 km van Dullstroom af. Dié eiendom het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofhuis se hoofslaapkamer en twe...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

The Red Barn - The Stables bied privaat, rustige en troeteldiervriendelike verblyf wat oor pragtige foreldamme en die Dullstroom-platteland uitkyk. Selfsorgverblyf word in 6 en suite-slaapkamers aangebied. Al die s...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Misty Mountain is 'n Suid-Afrikaanse Natuurerfenisgebied van 280 ha op die pragtige Long Tom-pas, 31 km vanaf Lydenburg en 24 km vanaf Sabie in Mpumalanga. Misty Mountain het 'n unieke ligging in die bergagtige plat...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Schaefers' Halt is op 'n lieflike plaas teen 'n berghang, halfpad tussen Dullstroom en Lydenburg, geleë. Die plaas word omring deur die Klein Drakensberge en kyk uit oor 4 foreldamme. Schaefers' Halt is 'n bekoorli...

33% af Aanbod!
VanafR1 360
R907
per nag (plek vir 2)
Lodge in Sabie, Mpumalanga

Die gastehuis se tariewe sluit 'n heerlike vyfgang-aandete en 'n stewige ontbyt in. Die klip- en grasdak-oord is onlangs opgeknap met verskeie eenhede, almal met mooi uitsigte oor die omliggende dennewoude. Die kame...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

African Leaves Trout Lodge bied selfsorgverblyf op 'n prentjiemooi plaas in die buitewyke van Dullstroom. Die huis spog met 'n pragtige uitsig en 'n dam met volop forel. Die Silo-huis het slaapplek vir 6 gaste en d...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kwena Valley, Mpumalanga

Willow Hill Mountain Camp skuil aan die voet van Steenkampsberg en bied luisterryke uitsigte oor die Badfonteinvallei en Kwenadam. Dié gesinsonderneming bied 'n rustige, pragtige kampeerplek ver van die stresvoll...

25% af Weeksdae!
VanafR1 500
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mpumalanga

Crocriver Chalet is 'n ruim selfsorg-chalet met slaapplek vir 6 op 'n plaas in Schoemanskloof. Dié chalet beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n solder met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbedd...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Lydenburg akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Platorand blad indien jy na meer Platorand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za