Resensies van Lynnwood Ridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Lynnwood Ridge bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.35 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
Mulalo M. - 9th February 2020
staying in Lynnwood Ridge
Was there for only 2 days. Any judgement on Lynnwood Ridge would be uninformed.
Liz T. - 11th January 2020
staying in Lynnwood Ridge
Perfect location for us as our friend lives in the area and we were within 1 km of her home.
Meriam M. - 8th December 2019
staying in Lynnwood Ridge
Challenge was sign board is too small and is not visible,try to make it large.
David P. - 17th November 2019
staying in Lynnwood Ridge
Will return next time in that area.
Kotie R. - 16th September 2019
staying in Lynnwood Ridge
Veilig en sentraal.
Eunice B. - 19th August 2019
staying in Lynnwood Ridge
Dis lekker sentraal vir baie dinge. Naby aan al die plekke waar ons wou wees.
Betsie R. - 11th February 2019
staying in Lynnwood Ridge
Baie veilige en vriendelike plek.
Vuyelwa N. - 4th January 2019
staying in Lynnwood Ridge
Need to improve on their breakfast.
Ockie F. - 18th December 2018
staying in Lynnwood Ridge
Gastehuis is in 'n stil en rustige area geleë wat baie maklik toeganklik is van enige van die hoofroetes. Baie veilige en onderdak parkering.
Veronica V. - 17th December 2018
staying in Lynnwood Ridge
Netjiese vriendelike omgewing. Baie om te doen.
Annemarie V. - 16th October 2018
staying in Lynnwood Ridge
Gerieflik en naby alles.
Mariaan B. - 24th July 2018
staying in Lynnwood Ridge
Sentraal geleë naby 'n aantal inkopiesentrums.
Mariëtte B. - 18th July 2018
staying in Lynnwood Ridge
Lekker sentraal geleë.
Louis M. - 11th June 2018
staying in Lynnwood Ridge
Gerieflik naby aan alles, maar tog eenkant en veilig.
Henrietta S. - 5th June 2018
staying in Lynnwood Ridge
Baie besighede en eetplekke in die omgewing.
Bronwyn B. - 30th April 2018
staying in Lynnwood Ridge
We will be back!
Ria G. - 26th April 2018
staying in Lynnwood Ridge
Sentraal gelee in 'n veilige omgewing.
Cornelia W. - 3rd April 2018
staying in Lynnwood Ridge
Ek dink die mense wat 'n gastehuis bestuur moet vriendelik wees en almal kan by Heila iets gaan leer, sy is 'n pragtige mens. Baie dankie aan haar en haar man vir alles.
Frans F. - 23rd October 2017
staying in Lynnwood Ridge
Baie gerieflik naby die WNNR.
Roza V. - 19th September 2017
staying in Lynnwood Ridge
Slegs vir besigheidsdoeleindes toereikend.
Harold S. - 13th September 2017
staying in Lynnwood Ridge
Lovely place, will go any time.
Tanya O. - 9th September 2017
staying in Lynnwood Ridge
Very friendly.
Louis M. - 29th June 2017
staying in Lynnwood Ridge
Baie rustig en veilig, met alles wat jy wil doen in die omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]