Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Maartenshoop besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maartenshoop.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maartenshoop akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maartenshoop Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maartenshoop Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Maartenshoop

Naauwpoort Lodge bied verblyf met 'n berg-uitsig 40 km buite Lydenburg. Elke kamer het slaapplek vir 1 of 2 gaste op 1 of 2 driekwartbeddens. Van die kamers het 'n privaat badkamer met 'n stort, en die ander kamer...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Maartenshoop

Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Platorand, Limpopo

Didingwe River Lodge is 'n pragtige wild-lodge met inheemse woud- en bosveld-landskappe wat jou sal bekoor. Dit skuil in 'n bergvallei aan die oewer van die Groot Dwarsrivier. Verblyf is beskikbaar in luukse en su...

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Black Eagle View Mountain Retreat is in die Thaba Tholo Wildreservaat in die buitewyke van Lydenburg geleë. Die plaas bied verskeie flora en wild, soos buffels en luiperds. Daar is 'n vierslaapkamerhuis met slaapp...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Maartenshoop

Vanaf
R3 500
per nag, vir 14 mense
Tentekamp in Lydenburg, Mpumalanga

Buffalo Thorn Private Camp is 'n eksklusiewe, rustieke kamp in die Thaba Tholo Wildreservaat wat perfek is vir kampeerders, 4x4-groepe, bergfietsryers, voëlkykers en kranige stappers. Dié reservaat is net 15 km va...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Lydenburg, Mpumalanga

Dragon & Eagle is 'n selfsorghuis op 'n rustige 120 ha-plaas 20 minute se ry van Lydenburg af. Die plaashuis is ten volle gemeubileer en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingr...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Lydenburg, Mpumalanga

Buffelsvley Guest Farm is 'n ou klipplaashuis op 'n sitrusplaas in Lydenburg. Lydenburg is gewild vir sy besienswaardighede insluitend die Lydenburg-waterval, historiese gedenktekens, natuurskoon en visvang. Verbl...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Lydenburg, Mpumalanga

5 Selfsorg eenhede wat uitkyk oor die Lydenburg en die vallei. Ten volle gelisensieerde restaurant. Plaasomgewing met plaasdiere en 'n wonderskone uitsig. Ervaar ons vriendelike plaasgasvryheid waar ons gaste se be...

33% af Weeksdae!
Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Lydenburg, Mpumalanga

Black Leopard Camp is in die malaria-vrye Thaba Tholo Wildernis van 6000 hektaar geleë en dit is die tuiste van verskeie soogdiere, voëls en flora. Die luukse bostent-lodge word besit en bestuur deur Alan, Lynsey ...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Platorand, Mpumalanga

Ithaba Falls is op die majestueuse Waterval-pas (R37) tussen Lydenburg en Burgersfort geleë. Die panoramiese uitsig is ongelooflik; jy kan die berge in die pas en 4 watervalle sien! Kamers sluit 3 standaardkamers,...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Hoogland Kronkeling, Mpumalanga

Wattle Cottage is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 8 gaste op 'n werkende plaas net 21 km vanaf Lydenburg. Dié kothuis beskik oor 4 slaapkamers wat elkeen 2 driekwartbeddens het. Elke kamer het 'n en suite-bad...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za