Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Resensies van Machadodorp

3.8 / 5  
volgens 59 resensies
Lees regte resensies van Machadodorp van 59 geverifieerde gaste.
Indien jy Machadodorp besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Machadodorp.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Machadodorp akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Machadodorp Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Machadodorp Akkommodasie

6 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Machadodorp

The Grey's Inn Hotel bied akkommodasie, 'n kroeg, 'n restaurant wat volledig gelisensieer is, 'n koffiewinkel en 'n roomys-stalletjie. Die hotel word deur die eienaar bestuur. Baie jare gelede was die perseel waarop...

Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Machadodorp

Absolute Leisure Cottages bied heilsame, kenmerkende verblyf en is in die ouwêreldse Machadodorp geleë. Plaaslike besienswaardighede en doendinge sluit kunsvlieghengel, perdry, voëlkyk, bergfietsry, bergklim, Com...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Machadodorp

Moulin Manor bied veilige, gerieflike en billike selfsorgverblyf in die skilderagtige dorpie genaamd Machadodorp. Dit is ideaal vir reisigers wat op pad is na die Krugerwildtuin of diegene wat net op soek is na 'n s...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 10)
Gastehuis in Machadodorp

Crawfy's Guest House bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Machadodorp. Dié gastehuis word deur die Crawford-gesin besit en bestuur, hulle name is Ged, Barbara en Michael. Die huis kan as 'n eenheid bespr...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Machadodorp

Pecan Tree Cottages is 2 identiese semi-losstaande selfsorgkothuise in Machadodorp. Dié dorpie in Mpumalanga staan ook bekend as eNtokozweni. Machadodorp is bekend vir reënboogforel-hengel en bied ook interessante...

Vanaf
R4 050
per nag, vir 17 mense
Selfsorg in Machadodorp

Khaya Langa Guest House is 'n selfsorghuis in Machadodorp, wat amptelik as eNtokozweni bekendstaan. Dié bekoorlike gastehuis is smaakvol versier in 'n ongekunstelde Afrika-tema. Dit is ideaal vir motorfietsryers, o...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Machadodorp

Vanaf
R1 350
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

De Kroon is 'n volledig gemeubileerde selfsorg-gastehuis wat langs die De Kroonrivier tussen die hoëveld se heuwels geleë is en die ideale wegbreek bied. Hierdie gastehuis is net 'n klipgooi van Millys Restaurant ...

Vanaf
R1 180
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elandsvallei, Mpumalanga

Milly's is perfek geleë by die N4 tussen Johannesburg en die Kruger Wildtuin. Milly's is die ideale oorstopplek vir die moeë toeris of besigheidsman. Die moderne, ruim, nuut geboude akkommodasie en Milly's se bek...

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Waterval Guesthouse is op 'n plaas net buite Machadodorp geleë en bied aan gaste die keuse om in een van die selfsorg-eenhede (Klipkraal of Park Home) of in een van die kamers in die hoofhuis te bly. Klipkraal is ...

Vanaf
R1 320
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Elandsvallei, Mpumalanga

Fernbank Farm is 'n privaat wildplaas in 'n pragtige vallei in Mpumalanga. Omring deur golwende heuwels en luisterryke uitsigte, is hierdie wildplaas die ideale bestemming vir natuurliefhebbers en kunsvlieghengel-en...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Machadodorp akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons blad indien jy na meer akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za