Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (9)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Maclear

3.6 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Maclear van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Maclear besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maclear.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maclear akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maclear Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maclear Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Maclear

Tortoni Guest Farm & Caravan Park is gerieflik tussen Maclear en Ugie op die R56 geleë. Die oase lê tussen die skilderagtige Suidelike Drakensberge. Verblyf word gebied in 3 selfstandige eenhede in 'n tuin. Elke ...

Vanaf
R1 020
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan. Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare wa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Maclear

Villa Micasa bied verblyf in 4 selfsorg-eenhede in Maclear aan. Dit is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se gejaag af. Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n privaa...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Maclear

The Cottage bied 2 selfsorg-eenhede en is in die klein dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Die eenhede beskik...

Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Maclear

D's Lodge is in Maclear in die Oos-Kaap geleë en dit bied gerieflike verblyf wat perfek is vir vakansiegangers, sakereisigers en mense wat op soek is na oornagplek. Die verblyf word in 3 eenhede aangebied wat elk...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear

Fairbairn Gasteplaas is op die Rhodes-pad, 14 km buite Maclear, 'n klein dorpie in die Oos-Kaap, geleë. Elke eenheid het slaapplek vir 2-4 gaste en en suite-badkamers. Eenheid 4 deel 'n badkamer met Eenheid 5. An...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
B&B in Maclear

Alpine B&B is in die klein dorpie Maclear tussen die voorheuwels van die magtige Drakensberge langs die R56 geleë. Ons bied verblyf in 'n huislike atmosfeer met asemrowende uitsigte op die Drakensberge en die denne...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear

Maclear Manor bied die ideale wegbreekbestemming vir enigeen wat na 'n wegbreek in die platteland soek. Dit is geleë in die pragtige dorp Maclear in die noorde van die Oos-Kaap, met die pragtige natuurskoon en berg...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Maclear

The Ranch Restaurant & B&B is in die dorpie Maclear in die Oos-Kaap geleë. Verblyf word in 4 dubbelkamers en 1 gesinskamer gebied. Elke slaapkamer beskik oor tee-en koffiemaakgeriewe, ’n TV met sekere DStv-kanal...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Maclear

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Grens Area, Oos-Kaap

Lazy 8 River Lodge is in die berge in die noorde van die Oos-Kaap naby Ugie geleë. Dit bied 'n ononderbroke uitsig op die Prentjiesberg en Drakensberge. Die huis het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 9 gaste. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]