Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (8)
B&Bs (2)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Maclear

3.7 / 5  
volgens 33 resensies
Lees regte resensies van Maclear van 33 geverifieerde gaste.
Indien jy Maclear besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maclear.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maclear akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maclear Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maclear Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 50 km vanaf Maclear

Voorkeurvennoot
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Hotel in Grens Area, Oos-Kaap

The Mountain Shadows Hotel is geleë in die skilderagtige Suidelike Drakensberge, in die hartjie van die Oos-Kaap en bied gerieflike verblyf in óf twee- óf drieslaapkamer en suite-eenhede. Die hotel is aan die bop...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Elliot, Grens Area

The Guardians Lodge bied selfsorgverblyf of B&B. Die lodge is op 'n werkende plaas, aan die voorheuwel van Elliot in die Suidelike Drakensberge, geleë. Akkommodasie by The Guardians Lodge beskik oor 6 grasdakkoth...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm is 7 km buite Rhodes geleë. Dié plaas skuil in die Carlislehoekvallei wat net 12 km vanaf Tiffindell Ski-oord is. Die werkende plaas bied verblyf in 3 selfsorgkothuise wat g...

Vanaf
R990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Grens Area, Oos-Kaap

Intaba Lodge is teen die voorheuwels van die suidelike Drakensberge geleë en bied gerieflike 3-ster-gasteplaasverblyf in 'n rustige omgewing. Die Oos-Kaap se majestueuse berge en riviere dra by tot die vreedsame at...


Akkommodasie binne 100 km vanaf Maclear

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Grens Area, Oos-Kaap

Branksome Country House bied verblyf op die werkende Branksome-plaas in die Suidelike Drakensberg. Die Vosloo-familie wat al vir jare in die area boer, besit en bestuur die gastehuis. Dit is die perfekte plek om te ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elliot, Grens Area

The Tree House Coffee Shop and Guesthouse is aan die grens van 'n bloekomwoud in die buitewyke van die stil dorpie, Elliot. Daar is verskeie voetslaanroetes in die area en die dorp is net 90 km van Rhodes af. Verb...

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Elliot, Grens Area

B @ Home Guest House bied verblyf in Eliot, 'n ouwêreldse dorpie aan die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge in die Oos-Kaap. Dié bekoorlike dorpie bied wonderlike doendinge en natuurlike besienswaardighede...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Elliot, Grens Area

Die Tuinhuisie is 'n gemaklike selfsorg-eenheid vir 2 gaste in Elliot. Die eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n TV met DStv, asook elektriese komberse ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Grens Area, Oos-Kaap

Steepside Guest Farm is sowat 40 km vanaf die dorp Barkley-Oos op 'n grondpad na Rhodes geleë. Dié plaas is naby die historiese Rhodes en die Tiffindell Ski-oord by Lesotho se grens. Daar is verblyf op die plaas i...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Grens Area, Oos-Kaap

Conifer Cottage is 'n gerieflike selfsorgkothuis op 'n werkende melk- en veeplaas naby die skilderagtige Elliot in die Oos-Kaap. Die kothuis is volledig gemeubileer en toegerus. Conifer Cottage bied slaapplek aan ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]ap.co.za