Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Madikwe Wild Reservaat

4 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Madikwe Wild Reservaat van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Madikwe Wild Reservaat besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Madikwe Wild Reservaat.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Madikwe Wild Reservaat akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Madikwe Game Reserve Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Madikwe Wild Reservaat Akkommodasie

5 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R12 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Madikwe Wild Reservaat

Royal Madikwe Luxury Safari Lodge is 'n alles-in-een lodge wat op 'n wildsplaas in privaat besit geleë is. Dié lodge bied uitstekende diens, lieflike verblyf en opwindende wildritte. Dit is ideaal vir gesinne, gro...

Vanaf
R14 400
per nag, vir 2 mense
Lodge in Madikwe Wild Reservaat

Jou avontuur begin die oomblik wat jy jou voete by Madikwe Wildreservaat sit. 'n Afrika-verwelkoming wag op jou. Rhulani beteken "ontspan" so ons nooi jou uit om te ontspan en die Afrika-bos saam met ons te geniet. ...

Vanaf
R9 490
per nag, vir 2 mense
Lodge in Madikwe Wild Reservaat

The Bush House skuil in die malariavrye Madikwe Wildreservaat. Dit is 'n ou plaashuis wat na jare se diens as 'n gesinshuis in 'n rustige tuiste omskep is waar gaste hul skoene kan uitskop en heeltemal ontspan. Die ...

Vanaf
R10 560
per nag, vir 2 mense
Lodge in Madikwe Wild Reservaat

aha Madikwe River Lodge bied verblyf wat alles insluit en is op die oewer van die Groot Marico-rivier in die Madikwe Wildreservaat geleë. Gaste kan wildritte, voëlsafari's en sterrekyk by die lodge geniet. Verbl...

Vanaf
R7 864
per nag, vir 2 mense
Lodge in Madikwe Wild Reservaat

Op die verre noordelike grens van Suid-Afrika lê 'n pragtige area bekend as die Groot Marico en dis in hierdie asemrowende ligging, in die malaria-vrye Madikwe Wildreservaat waar die privaat eiendom, Tau Game Lodge...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Madikwe Wild Reservaat

Vanaf
R15 790
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Jaci's Safari Lodge is in die Madikwe Wildreservaat geleë en bied elegante verblyf waar gaste kan ontspan en sommige van Afrika se mees indrukwekkende wild kan bewonder. Vanaf die balkon, of selfs vanaf die bed, ka...

Vanaf
R13 990
per nag, vir 2 mense
Lodge in Noordwes

Jaci's Tree Lodge is in die malaria-vrye Madikwe Wildreservaat geleë en dit bied 'n outentieke, vriendelike en verwelkomende safari-ervaring met uitsonderlike wildkykgeleenthede wat die Groot 5, wildehonde, hiënas...

Vanaf
R8 660
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

aha Thakadu River Camp bied verblyf met alles ingesluit en is in die Madikwe wildreservaat geleë. Die lodge bied gaste 'n gerieflike bosveld-ervaring waar wildritte en ander doendinge geniet kan word. Verblyf besk...

Vanaf
R2 600
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tussen Zeerust/Gaborone, Suid-Oos Distrik

Thabana Safari Lodge staan op 'n heuwel wat oor die luisterryke Marico-vallei uitkyk. Dit is 'n afgeleë, luukse lodge op 25 000 hektaar malaria-vrye bosveld wat privaat besit word. Besoekers aan Thabana Safari Lodg...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tussen Zeerust/Gaborone, Suid-Oos Distrik

Mopipi B&B is tussen Zeerust en die Kopfontein-grenspos na Botswana geleë. Dit is die ideale oorblyplek op pad na Botswana. Hierdie B&B bied verblyf in 3 kamers. Die kamers het 'n aardse kleurskema en is gemeubil...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Madikwe Wild Reservaat akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Noordwes blad indien jy na meer Noordwes akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]