Resensies van Magalieskruin

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magalieskruin bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.43 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
Reyno D. - 14th February 2020
staying in Magalieskruin
Die buurt is stil met pragtige huise en lekker steil opdraandes vir die wat hou om te draf of loop. Baie veilig.
Shirley M. - 2nd October 2019
staying in Magalieskruin
Nice neighbourhood.
Tanya S. - 8th July 2019
staying in Magalieskruin
Daar is so baie om te doen en sien en dit alles binne 30 km radius. Dis so rustige area naby al die gerieflikhede van 'n stad.
Marita K. - 1st April 2019
staying in Magalieskruin
Gerieflik naby die hospita\l en Kolonade inkopiesentrum.
Rose D. - 21st May 2018
staying in Magalieskruin
Sal enige een aanbeveel wat die rustgheid van Waterfontein en netheid wil beleef.
Erna S. - 10th October 2017
staying in Magalieskruin
Magalieskruin is 'n pragtige en veilige area om tuis te gaan. Die area is gerieflik geleë met al die nodige winkels baie naby.
Zaid O. - 16th September 2016
staying in Magalieskruin
Unieke area.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za