Resensies van Magoebaskloof

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Magoebaskloof bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 273 resensies.
Leanne H. - 2nd December 2019
staying in Magoebaskloof
Die paaie is bietjie sleg so 'n skraap sal dalk help, andersins was alles perfek.
Tyrone V. - 2nd December 2019
staying in Magoebaskloof
Everything was perfect, just would be nice to see a vending machine for a late afternoon/evening as there is no place close by for that unless you are willing to drive for 20 mins.
Hannes B. - 22nd November 2019
staying in George's Vallei, Magoebaskloof
Pragtig.
Christelle L. - 16th November 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Besienswaardighede nie ordentlik aangedui nie. Maar kom ons hou die mooi plek vir onsself dan bly dit soos nou stil en heerlik!
Elize V. - 15th November 2019
staying in Magoebaskloof
Baie mooi omgewing, sprokieswêreld.
Andre D. - 3rd November 2019
staying in Magoebaskloof
Pragtige omgewing!
Reynardt H. - 19th October 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Jy kan rustig stap in die hoofstraat, boeke koop, rustig gaan sit by restaurante.
Margherita N. - 4th October 2019
staying in Magoebaskloof
Fantastiese plek. Ek sal dit rêrig aanbeveel om weg te breek uit die stad uit.
Bob H. - 3rd October 2019
staying in Magoebaskloof
Super experience all round.
Phillip R. - 29th September 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Will always go back!
Yolandi R. - 22nd September 2019
staying in Magoebaskloof
Beeldskoon.
Sarel V. - 16th September 2019
staying in Magoebaskloof
Pragtige omgewing met baie toeriste aantreklikhede, 'n ware juweel!
Jakes O. - 9th September 2019
staying in Magoebaskloof
Pragtige area met so baie om te doen en te ontdek.
Johan P. - 9th September 2019
staying in Magoebaskloof
Baie mooi natuurskoon.
Raymond D. - 5th September 2019
staying in Magoebaskloof
Die kloof tussen die berge is pragtig en so strelend op jou gemoed.
Carlo D. - 1st September 2019
staying in Magoebaskloof
Altyd mal oor Magoebaskloof se betowerende prag en mooi.
Carolyn C. - 28th August 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Beautiful little village.
Vernon C. - 27th August 2019
staying in Magoebaskloof
Magoebaskloof is baie mooi. Besoek gerus Cheerio Gardens en geniet die blueberry kaaskoek by Blueberry Heights Farm.
Sune V. - 20th August 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Lovely place to unwind and relax!
Elané L. - 12th August 2019
staying in Magoebaskloof
Hierdie plek is vir my en my kêrel 'n ongelooflike plek, veral omdat ons lief is vir die natuur! Dit is een van ons gunstelingeplekke al vir baie lank, aangesien ons van Polokwane is, was dit nog altyd ons wegbreekplek om asem te skep!
Majella V. - 8th August 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Baie rustige dorpie, vriendelike mense.
Robert W. - 7th August 2019
staying in Magoebaskloof
Good walks next to hotel, great 4 day hiking trail, good birding and not too far from Joburg / Kruger Oark.
Thuanitha P. - 15th July 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Verskeie restaurante, The Red plate en Lekwar was hoogtepunte vir ons.
Ina V. - 3rd July 2019
staying in Magoebaskloof
Ongelooflik mooi in die herfs, kleure is warm en helder. Heerlike eetplekke in Hanaertsburg. Rusplek vir jou siel en 'n heerlike wegbreek vir gesinne.
Thuanitha P. - 2nd July 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Rustige dorpie in die berg met groot verskeidenheid eetplekke.
Carel V. - 20th June 2019
staying in Magoebaskloof
Pragtig met baie besoekpunte in en om die kloof.
Janadre J. - 18th June 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Word net beter en beter.
Corrie M. - 18th June 2019
staying in Magoebaskloof
Awesome area vir motorfiets ry. Meer as genoeg stopplekkies vir eet en bene rek. Almal wat ons teëgekom het was vriendelik en hulpvaardig.
Poena D. - 15th June 2019
staying in Magoebaskloof
Atmosfeer was fantasties.
Bea T. - 4th June 2019
staying in Magoebaskloof
Loved the Mountain Cafe, delicious food, home baked blueberry cheesecake.
Lyana M. - 3rd June 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Very restful beautiful surroundings. Enjoyed mountain biking and forest walks.
Roenel V. - 27th May 2019
staying in Magoebaskloof
Sentraal geleë om al die plekkies te besoek.
Marlene . - 14th May 2019
staying in George's Vallei, Magoebaskloof
Waar's dit?
Christa L. - 13th May 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
'n Stukkie van S.A. wat meer mense moet besoek - dis 'n gem.
Lida G. - 12th May 2019
staying in George's Vallei, Magoebaskloof
Dis 'n lieflike omgewing waar ons enige tyd vakansie sal hou of wegbreek vir 'n naweek.
Janadre J. - 7th May 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Awesome plek, een van my gunsteling plekke.
Francois B. - 6th May 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Dit is 'n klein plekkie, maar werklik 'n moet om te besoek.
Bernhard F. - 3rd May 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
The village has several restaurants and the surrounding is very beautiful, in particular Magoebaskloof.
Wynand S. - 30th April 2019
staying in Magoebaskloof
Ons sal definitief weer daar kuier!
Mercia S. - 24th April 2019
staying in Haenertsburg, Magoebaskloof
Pragtige plek, en baie om te doen in die omgewing.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za