Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (16)
B&Bs (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (13)
Indien jy Maitland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Maitland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Maitland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maitland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Maitland Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
B&B in Pinelands, Maitland

Abide With Us is 'n B&B in die boomryke woonbuurt Pinelands in Kaapstad geleë en word deur die eienaars, Aileen en Ralph Willcox, bestuur. Daar is verblyf in 3 ruim en gerieflike kamers, elkeen met volvloermatte e...

35% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 006
R654
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Milnerton, Maitland

Leisure Bay 306 by CTHA is 'n luukse selfsorgwoonstel wat naby die strand in Milnerton geleë is. Die woonstel is in 'n hotelkompleks wat ongelooflike uitsigte oor die see en Tafelberg bied. Die woonstel beskik oor...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR560
R476
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Rugby, Maitland

TwinnPalms Accommodation bied gerieflike verblyf in Rugby. Die gastehuis bied verskeie kamers wat slaapplek aan tussen 2 tot 6 gaste bied. Die kamers het enkelbeddens, dubbelbeddens of koningingrootte-beddens. Part...

Vanaf
R1 080
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pinelands, Maitland

Bradclin House is 'n 3-ster-gegradeerde gastehuis met selfsorg-geriewe in Pinelands, 'n boomryke voorstad van Kaapstad. The Feathers Cottage is 'n ruim suite met 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, 'n platskerm-TV...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Pinelands, Maitland

Alice's Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel naby Old Mutual en ander besighede in Pinelands, Kaapstad. Die kothuis is net 15 km van Kaapstad Internasionale Lughawe en die Kaapse middestad af. Di...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Maitland

The Residences is geleë by die ikoniese Crystal Towers in die hartjie van Century City. Die leefruimte in dié eenhede strek ver verby die grense van die gewone ontwerper-selfsorgwoonstel om die uitstekende geriewe...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Maitland

Island Club 411 Portofino is in Century City in Kaapstad en bied gehalte-verblyf aan 'n gesin, sakereisigers of vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Die woonste...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pinelands, Maitland

Inn-Style Guest House bied gastekamers in Pinelands, 'n voorstad van Kaapstad. Die perseel is net 12 km vanaf Kaapstad se middestad en 16 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Verblyf word in 5 individueel ver...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Century City, Maitland

La Savina P2 is 'n woonstel in 'n luukse woonstelkompleks wat deel vorm van die Island Club-landgoed. Die woonstel het 'n buite-swembad met 'n palm-omheinde "eiland" en 'n uitsig oor die kanaal. Daar is ook 'n volle...

Vanaf
R870
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Century City, Maitland

Island Club LA302N is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Century City. Dis geskik vir sakereisigers, vakansiegangers of 'n paartjie wat vir 'n paar dae wil wegbreek. Die woonstel is gerieflik ingerig vir ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Maitland akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za