Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Malale besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malale.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malale akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malale Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malale Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 100 km vanaf Malale

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo

Die Maseri Cabins bied gerieflike en sakpasverblyf wat ideaal is vir toeriste of sakereisigers in Limpopo. Gaste kan die rustige plaasatmosfeer beleef terwyl hulle terselfdertyd nie té ver van die dorp af is nie. D...

Vanaf
R1 122
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Musina, Limpopo

Klein Bolayi is 'n wonderlike wildlodge vol mites, legendes, pragtige natuurskoon en majestueuse kremetartbome. Buiten skouspelagtige landskappe bied dit ook 'n fassinerende kultuurerfenis, wild en doendinge in die ...

Voorkeurvennoot
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Limpopo

Vakhusi Guest House is in die lieflike dorp Malamulele geleë - 'n klein, bekoorlike en gewilde dorp as gevolg van sy gerieflike ligging vir gaste wat na of vanaf die Krugerwildtuin reis. Verbly word in 9 gaste-sui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Levubu, Makhado

Lalani Lodge bied billike verblyf in 'n prentjiemooi vallei 45 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Die plaas 'n rustige wegbreek in die middel van asemrowende natuurskoon met 'n fantastiese uitsig op die Soutpansbe...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Lodge in Makhado, Limpopo

Levubu Junction is op die R524 tussen Louis Trichardt en Thohoyandou geleë en bied bekostigbare en veilige verblyf in die lowerryke Levubu-vallei. Dis ideaal vir diegene wat die omgewing wil verken of net wil oorna...

10% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 000
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Limpopo

Hippo Park Lodge bied gerieflike kamers naby Makhado. Elke kamer het lugversorging, 'n privaat badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas en koffie- en teegeriewe. Ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Limpopo

Die Windmeul bied gerieflike oornagverblyf 50 km vanaf Louis Trichardt in Limpopo. Verblyf word in 3 selfsorgwoonstelle gebied. Die eenhede het elk slaapplek vir 2 gaste, lugversorging, 'n dubbelbed en 'n en suite...

Vanaf
R1 692
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Nasionale Krugerwildtuin, Limpopo

SANParks Sirheni Bushveld Camp in die wêreldbekende Kruger Wildtuin is op die rant van die park se noordelike vlaktes geleë in die mopanieveld van die streek, Die Mphongolo-rivier loop langs die kamp. 'Sirheni is ...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Makhado, Soutpansberge

Misty Mountains is 'n plaashuis is in die pragtige Soutpansberge van die Limpopoprovinsie. Die skilderagtige berge en groot plantasies wat in die verte uitstrek, skep 'n asemrowende agtergrond. Die instansie het 5 ...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Makhado, Limpopo

Softwaters Farm is teen die Soutpansbergreeks geleë, aan die voet van die Luondo-berg. Dit is ongeveer 26 km oos van Louis Trichardt af, en 110 km wes vanaf die Krugerwildtuin se Punda Maria-hek. Softwaters is 'n ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]