Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Indien jy Malanshof besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malanshof.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malanshof akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malanshof Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malanshof Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Malanshof

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Randburg, Johannesburg

The Maisonette Guest Lodge bied elegante verblyf in Randburg. Dit is net 4 minute se ry vanaf Brightwater Commons en die sakekern van Randburg en 40 minute se ry van die OR Tambo Internasionale Lughawe af. Ons bied...

Vanaf
R830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Randburg, Sonnedal

Ikhaya Guest House is in Bush Hill Estate, 'n stil en veilige deel van Randburg Ridge, 'n noordelike voorstad van Johannesburg geleë. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers. Jy sal voel asof jy in die hart...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R440
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Ruiterhof

Die lodge is om die draai van Brightwater Commons en Carreira-sentrum, en Randburg-sakekern, Sandton, Cresta-sentrum, die Coca Cola Dome, Rhema-kerk, Monte Casino en Kya Sands is ook nabygeleë. Park Lodge is 'n ge...

Vanaf
R1 520
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ferndale, Randburg

Burkleigh house is 'n 62 jaar oue huis wat aansienlik omskep is om as eersteklas gastehuis te dien. Die voorste fasade van die huis word omvou deur 'n groot, sonnige stoep, die ideale plek om skemerkelkies te genie...

Vanaf
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Randburg, Windsor Glen

Martha's Cottage is 'n selfsorgkothuis in Robinhills, Randburg. Dis naby winkelsentrums, kuierplekke, sakesentrums en ander trekpleisters in Johannesburg se noordelike voorstede. Dié kothuis is losstaande en het '...

Vanaf
R1 720
per nag, vir 2 mense
Hotel in Randpark, Gauteng

Die Fairway Hotel, Spa and Golf Resort is op die Randpark Gholfbaan, 2 km van die Cresta-inkopiesentrum in Johannesburg af en 15 minute van die middestad van Sandton af geleë. Dié sakehotel is die ideale bestemmin...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 3 mense
B&B in Randpark, Gauteng

Fifteen on Fairway bied gerieflike B&B-verblyf in 'n luukse, smaakvol versierde suite in Randpark in Randburg. Ons is stapafstand van die Randpark Gholfklub af en ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers. Die k...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Boskruin, Sonnedal

76 on Dolweni bied selfsorgverblyf in 'n stil doodloopstraat langs die Boskruin Natuurreservaat in Randburg. Dié spoggerige omgewing word beveilig deur sperbome en patrollies. Boskruin is lekker naby winkelsentrums...

Vanaf
R460
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Alexander's House is in Ferndale Ridge in Randburg, net 7,5 km van Sandton City af en net 1,5 km van Brightwater Commons af geleë. Ons gastehuis is ideaal vir avonturiers, toeriste, en sake-reisigers. Verblyf wor...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ferndale, Randburg

Fern Glen Suites is in Ferndale-woonbuurt in Johannesburg geleë, wat deel vorm van die Randburgstreek. Dié selfsorg-eenhede is perfek vir vakansiegangers en sakereisigers. Fern Glen Suites beskik oor 4 selfsorg-...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Malanshof akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Johannesburg blad indien jy na meer Johannesburg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]