Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Malelane

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Malelane bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 137 resensies.

Malelane

Kruger View Chalets

"Nice view to Kruger National Park."

Malelane

Kruger View Chalets

"Mooi, skoon en netjiese dorp!"

Malelane

Kruger View Chalets

"Naby aan Krugerwildtuin."

Malelane

Paradise Creek

"Naby Kruger wildtuin en mooi omgewing."

Malelane

Rio Vista Lodge

"Beste toegang tot Kruger, beste toeganklik na beste deel van Kruger!"

Malelane

SnL 12 Dwergarend

"Te min eetplekke en alles maak vroeg toe."

Malelane

Kruger View Chalets

"Gerieflik geleë vir oornag reis na Mozambique of wanneer jy die Krugerwildtuin wil besoek."

Malelane

Mhlati Guest Cottages

"Malalane het baie verskillende blyplekke vir mense wat Wildtuin toe gaan of Mosambiek toe gaan."

Malelane

Zion's

"Naby die Krugerwildtuin."

Malelane

Bezuidenhout B & B

"Baie mooi omgewing."

Malelane

Selati 103 Guest Cottages

"Netjiese dorpie. Gerieflike inkopiesentrum in die dorp met al die nodige winkels."

Malelane

Kruger View Chalets

"Weet nie jy is in 'n dorp nie!"

Malelane

Paradise Creek

"The environment was so great and quite out of the city life like Jo'burg. You will have peace of mind."

Malelane

Selati 103 Guest Cottages

"Rustig, pragtige omgewing."

Malelane

Hennie's Rest 1

"Rustige omgewing, paar minute se ry na die Krugerwildtuin se hek."

Malelane

Paradise Creek

"Brandstofverskaffers se toilette skoon en netjies. Diens flink. Lekker koffie and pasteie. Heerlike vars vrugte (Caltex). Ons het al 'n paar keer bande vervang (beskadig in wildtuin). Diens flink en professioneel. Ook mooi winkelsentrum."

Malelane

Barnstormers Rest

"Stunning and scenic! "

Malelane

Paradise Creek

"Goed geleë vir besoeke aan KNP, Mosambiek en Swaziland."

Malelane

Selati 103 Guest Cottages

"Baie lekker naby Krugerwildtuin en winkels."

Malelane

Paradise Creek

"Al die vragmotors wat stop op pad na Mosambiek bietjie steurend, andersins 'n gerieflike roete na die die Krugerwildtuin."

Malelane

Zion's

"Mal oor die plek. Naby Wildtuin. "

Malelane

Buffalo Street Cottages

"Klein dorpie met al die moderne fasiliteite."

Malelane

Zion's

"Malelane was vir ons net die basis waarvandaan ons die Krugerwildtuin verken het. Weet nie of die dorp wat as 'n boerderygemeenskap dien werklik toeriste-attraksies inhou nie."

Malelane

Mlondozi Self-catering Chalet

"Besides the attraction of the KNP, Malalane is a bustling town with all the big name stores where you can stock up with groceries before visiting the Kruger National Park."

Malelane

Zion's

"Pragtige natuur met berge en suikerrietlande en om die draai van die Kruger Wildtuin. "

Malelane

Kruger View Chalets

"Maklik om as dagbesoeker in te gaan in Krugerwildtuin."

Malelane

Kruger View Chalets

"Goed geleë, alles wat jy nodig het."

Malelane

Selati 103 Guest Cottages

"Very underrated destination for the park and surrounds, good value for money with excellent privacy from the crowds."

Malelane

Selati 103 Guest Cottages

"Great entry to Kruger."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem