Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Infanta

4.7 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Infanta van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Infanta besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Infanta.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Infanta akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Infanta Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Infanta Akkommodasie

3 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R500
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Infanta

Infanta Cottage Self Catering is 'n losstaande, privaat duplekshuisie met 2 slaapkamers wat in Infanta geleë is en dit bied slaapplek aan 4 of 5 gaste. Infanta is oorkant Witsand geleë. Die Breederivier skei die...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Infanta

Infanta Getaway is in die klein dorpie Infanta, by die mond van die Breederivier oorkant Witsand, geleë. Dit is 'n paradys vir natuurliefhebbers en dit staan ook bekend as die vissermansparadys. Walvisse is 'n gr...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Infanta

Francolin Place is in Infanta geleë, langs die mond van die Breederivier. Dit is 'n skilderagtige pad wat deur die pragtige golwende heuwels van die Overberg kronkel. Infanta is geseën met 'n magdom voël- en seel...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Infanta

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Tuinroete, Wes-Kaap

Strandlopertjies Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis aan die rivierkant by die mond van die Breederivier. Die huis front noord en het 'n wonderskone uitsig op die strand. Al wat tussen jou en die see staan is sow...

Vanaf
R1 980
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tuinroete, Wes-Kaap

Kom en ervaar die ongeëwenaarde belewenis, omring deur 'n rivier, berge en fynbos. Die Mudlark River Front Lodge is 'n plek van natuurskoon, rustigheid en gemak. Geniet 'n verkwikking vir jou siel in hierdie stil w...

Vanaf
R4 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Uit Die Blou bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis met pragtige uitsigte oor die Breederivier. Hierdie vyfslaapkamerhuis is op ’n privaat en weggesteekte eiendom aan die r...

Vanaf
R3 820
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Skattebol bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde dubbelverdiepinghuis op 'n afgesonderde perseel aan die rand van Witsand met toegang tot die rivier en strand. Die eiendom word omring deur land...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Witsand, Tuinroete

Nautilus is 'n selfsorghuis op die bopunt van 'n heuwel in Witsand. Die perseel bied 'n pragtige 180°-uitsig van die Breederivier vanaf die leefarea en balkon. Dié vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik...

Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Breede River Views bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers en 3 badkamers op die oewer Breederivier. Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en sitkamer op die randjie van d...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Witsand, Tuinroete

Blue Bayou is 'n dubbelverdiepingwoonstel in die Breederivier Lodge in Witsand, 'n bekoorlike kusdorpie. Dit bied 'n asemrowende 180°-uitsig oor die Breederivier van die leefarea en balkon af. Hierdie dubbelverdi...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Malgas/Infanta akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Witsand blad indien jy na meer Witsand akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za