Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Infanta

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Infanta bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 23 resensies.

Infanta

Infanta Paradise

"Klein dorpie. Ideaal vir gesin wat rustigheid en stilte wil ervaar. Ons het die atmosfeer en gemoedelike avontuur vreeslik geniet."

Infanta

Infanta Paradise

"Wat julle dalk net kan oorweeg om te noem is dat dit redelik ver van die winkels is en seker maak dat jou inkopies klaar gedoen is voordat jy deurgaan soontoe. Dit sal jou help om seker te maak dat jy klaar koop as jy gaan. Ons vriende het nie so gekoop nie, so ons moes weer uitgery het Swellendam toe en dit is nogal 'n redelike ent van daar af. My man en sy neef kon lekker gaan visvang het terwyl ons langs die see sit en relax het."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Ek wil dit eintlik nul gee dat mense dit nie vertrap nie, stukkie paradys!"

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Infanta is vir seker 'n groot aantrekkingskrag vir hengelaars en watersportliefhebbers."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Uitstekende plek as 'n mens wil rus."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Die mense is so vriendelik en die eienaars was wonderlik."

Infanta

Francolin Place

"Rustige area as jy wil wegkom van die stad. Goed vir visvang en ontspan."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Natuurliefhebbers sal die natuurskoon waardeer, weg van die gedruis van die stad. Lekker visvangspots soos Mudlark en Kabeljou bank so 10 minute weg. Bring alle kosgoed saam. Kleinhandelaar in Malgas so halfuur voor Infanta vir melk en brood aankope en ook petrol en diesel. Daar is ook n kleinhandelaar nader aan Infanta wat so 'n paar uur per dag oop is. Doen gerus jul groot aankope in die groot dorpe. Jy benodig 'n lekker bakkie vir die gruispad. Moenie haastig wees nie en bid dat die grondpad nie eindig nie, anders gaan jy nie die reis geniet nie. Go with the flow. Life begins where the tar ends. "

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Dit is 'n home away from home."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"As jy rustigheid soek is dit die plek. Die mense gaan uit hul pad om jou te help en tuis te laat voel. Sal weer gaan, maar meer in die somer maande."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"The gravel road is in the best condition I have ever seen it."

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Nice little fishing village. Quiet and remote."

Infanta

Francolin Place

"Infanta has little in the way of restaurants, shops and bars, so you need to bear this in mind when staying there."

Infanta

Infanta Getaway

"Seems to be mainly a fishing spot. Not much swimming area. The Infanta Park has great lawns for kids to play on at the back. "

Infanta

Francolin Place

"Pak slim. Bitter min voorade beskikbaar in die nabygeleë area! Baie mooi plek!"

Infanta

Infanta Cottage Self Catering

"Koop alles klaar moet niks vergeet, ver van die naaste dorp af."

Infanta

Infanta Getaway

"As jy hou van eenvoud, stilte en ongerepte natuur, visvang, stap,draf/fietsry is dit die plek vir jou."

Infanta

Francolin Place

"Cape Infanta is a gem, a well hidden secret that I hope stays that way."

Infanta

Strandlopertjies Cottage

"So much fun and adventure. As well as peace and rest, right in nature."

Infanta

Francolin Place

"Was verras deur die feit dat Witsand en Infanta deur die pont geskei word! Gedink hul is teenmekaar? Dalk net noem dat daar geen winkel of kafee op Infanta is nie. Moet alles wat jy benodig saamneem. Maar soms is daar 'n oulike plaaslike mark en dan wil jy kontant hê!"

Infanta

Strandlopertjies Cottage

"We have been to Malgas for the first time in December 2015 over Christmas and was so impressed that we just wanted to go back. Really love the area, so happy we discovered it. "

Infanta

Francolin Place

"Ek sal dit aanbeveel vir enigiemand wat lief is vir die natuur. Dit is nog pragtig ongerep. Oppas net met motors met 'n lae grondvryhoogte, want die grondpad was in 'n slegte toestand. "

Infanta

Strandlopertjies Cottage

"Malagas / Infanta were ten out of ten for us. "

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem