Indien jy Malmesbury besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malmesbury.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malmesbury Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malmesbury accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Malmesbury akkommodasie
20 lekke plekke om te bly
The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf, en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n ver...
Dassenheuwel Farm Stay is naby Malmesbury op 'n rustige koring-, bees- en skaapplaas. Verblyf word in 4 eenhede n...
Abbotts Hill is 'n selfsorgplaashuis op 'n heuwel op 'n wynplaas buite Malmesbury. Dit word deur wingerd omring en ...
Ontsnap na die rustige en skilderagtige omgewing van Huis van Brood, 'n bekoorlike gastehuis wat in die stil woonbu...
De Gunst Guest Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas, net 7 km van Malmesbury af, op pad na Ri...
Manasse Manor is in Malmesbury, Wes-Kaap geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of gaste wat ...
42 on St Thomas bied knus selfsorgverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se erf in Malmesbury. Dit is ideaal v...
Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keuse van lieflike gastekamers. Die k...
Strydom's Accommodation in Malmesbury bied verblyf in 3 kamers. Die kamers het elk 'n privaat ingang met parkeerple...