Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (15)
B&Bs (1)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Malmesbury

4.1 / 5  
volgens 31 resensies
Lees regte resensies van Malmesbury van 31 geverifieerde gaste.
Indien jy Malmesbury besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malmesbury.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malmesbury akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Malmesbury Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malmesbury Akkommodasie

15 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 050
R788
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury

Dassenheuwel Farm Stay & Cottages is naby Malmesbury geleë op 'n rustige koring-, bees- en skaapplaas. Verblyf word in 3 eenhede naamlik Farm Stay House, Flower Kothuis en Windmill Kothuis gebied en bied slaapple...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Malmesbury

Moya Farm is op 'n prentjiemooi plaas aan die voet van Paardeberg tussen Wellington en Malmesbury geleë. Die plaas is ideaal vir 'n rustige naweek en bied ongelooflike uitsigte en 'n plaasatmosfeer. Dié kompakt...

Vanaf
R3 900
per nag (plek vir 8)
Gastehuis in Malmesbury

Abbotts Hill bied B&B- of selfsorgverblyf in 'n plaashuis op 'n heuwel op 'n wynplaas. Dit word omring deur wingerd en bied 'n uitsig oor die golwende heuwels van die Swartland in Malmesbury. Abbotts Hill bied ouw...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malmesbury

The Barnard's Barnyard bied selfsorgverblyf, en is op 'n privaat plaas in Malmesbury geleë. Die eiendom bied 'n verskeidenheid doendinge. The Barnard's Barnyard beskik oor 3 kothuise wat elkeen slaapplek aan 4 gas...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury

Nine Pinotage is 'n knus selfsorg-eenheid in Malmesbury met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne, beddegoed en hand...

Vanaf
R705
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Malmesbury

Hill Stay bied gastekamers in die hartjie van Malmesbury wat sowat 70 km noord van Kaapstad geleë is. Verblyf is beskikbaar in 6 kamers wat elk geskik is vir 1 of 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met ...

Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury

Rust en Vrede is in Malmesbury en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n paartjie of sakereisiger. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland se wynroete en word deur pragtige berge en graanlande omring. Die w...

Vanaf
R690
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Malmesbury

Gastehuis in die Hartjie van die Boland is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, geleë en is net 65 km noord van Kaapstad. Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkam...

Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malmesbury

SuNel Guest Rooms is in Malmesbury, die grootste dorp in die Swartland, sowat 65 km noord van Kaapstad geleë. Ons bied verblyf in 4 gastekamers, elkeen met óf 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens. Elkeen...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
B&B in Malmesbury

Malmesbury Guesthouse is in Malmesbury geleë en bied B&B-verblyf in 'n stylvolle en rustige area. Malmesbury is in die hartjie van die Swartland geleë en is met pragtige bergreekse en graanlanderye omring. Die ga...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury

De Gunst Guest Farm bied bekoorlike selfsorg-eenhede op 'n werkende plaas, net 7 km van Malmesbury af, op pad na Riebeek-Kasteel in die Wes-Kaap. Dit is perfek vir paartjies, vriende of gesinne wat op soek is na ger...

Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Malmesbury

AA Badenhorst Family Wines word deur 'n familie besit en bied 'n outentieke plaaswegbreekplek teen die hange van die Paardeberg. Dié werkende wynplaas is 21,2 km vanaf Malmesbury en 87,4 km vanaf Kaapstad se midde...

Vanaf
R1 640
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Malmesbury

Table Mountain Guesthouse is in 'n stil buurt in Malmesbury geleë en bied 'n keur van lieflike gastekamers. Die kamers het lugversorging, koningingrootte-, dubbel-, driekwart- of enkelbeddens en en suite-badkamers...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR850
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Malmesbury

50 Shades of Hay is 'n lieflike plaas op die Groenerivier-Landgoed sowat 45 km buite Kaapstad. Die plaas beskik oor gastekamers en 'n unieke funksie-venue, genaamd Stables. Daar is 8 en suite-gastekamers. Sewe van ...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malmesbury

Die betowerende Fynbos Estate is in Joubertskloof in die Paardeberg weggesteek, na aan Malmesbury en slegs 'n uur se ry van Kaapstad af. Dit bied gerieflike, ruim plaasverblyf met 'n pragtige uitsig oor die Swartlan...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za