Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Malotiroete
4.6/5

Lees regte resensies van Malotiroete van 5062 geverifieerde gaste.

Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Malotiroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malotiroete akkommodasie

Bladsy 12 - 402 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Doloriet

Selfsorg in | Clarens, ClarensMalotiroete
Vanaf
R4 960
per nag, vir 10 mense

Doloriet is op ‘n plaas ongeveer 8 km vanaf Clarens en bied gehalteverblyf aan ‘n gesin of groep vriende. Dis naby ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R4 960
per nag, vir 10 mense

Vanaf R990
R990 R891
per nag, vir 2 mense

Blackwoods Farm Cottage is op Blackwoods Farm tussen Fouriesburg en Clarens geleë. Hierdie bekoorlike selfsorgkothu...

Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Fietsry
Braaiplek
Veilige Parkering
Voëlkyk
Vanaf R990
R990 R891
per nag, vir 2 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Rocky Mountain Log Cabins bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wat sowat 13 km vanaf Clarens geleë is. Dit is...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)

Woodlands Retreat

Selfsorg in | Clarens, ClarensMalotiroete
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense

Woodlands Retreat bied luukse selfsorgverblyf met kombuisies in Clarens. Dit is in 'n luisterryke tuin tussen wouda...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R780
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 980
per nag, vir 4 mense

Montroux bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Clarens se heuwels. Dié pragtig versierde woonstel het '...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 980
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie

Rus & Dal

Selfsorg in | Rosendal, RosendalMalotiroete
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)

Rus & Dal bied troeteldiervriendelike selfsorgverblyf in Rosendal in die Vrystaat. Gaste kan Jangroentjie met slaa...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Gratis kansellasie
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense

The Cabin Rustic Cottages and Guest Farm is oorkant The Cabin Farmstall op die R26 naby Clocolan, 'n dorpie in die ...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense

Erf 1

Selfsorg in | Rosendal, RosendalMalotiroete
Vanaf
R2 800
per nag, vir 8 mense

Erf 1 is 'n knus en gerieflike selfsorghuis met antieke elemente in Rosendal. Hierdie huis het 4 slaapkamers en is...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Voëlkyk
Gratis kansellasie
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 8 mense

Vanaf
R5 830
per nag, vir 11 mense

De Rust Farm Cottage @ Fairview Estates is op die Fairview Estates geleë, naby Fouriesburg op die grens van die Vry...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R5 830
per nag, vir 11 mense

Berlin

Selfsorg in | La Provance, La ProvanceMalotiroete
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Berlin is in die rustige woonbuurt Jordania in Bethlehem naby die Dihlabeng Mall. Dit is ideaal vir familie besoeke...

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem