Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Dorpe
Clarens (206)
Clocolan (5)
Ficksburg (13)
Fouriesburg (47)
Ladybrand (10)
Marquard (1)
Rosendal (11)
Senekal (6)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (349)
B&Bs (35)
Wildsplase (12)
Hotelle (3)
Gastehuise (60)
Selfsorg-eenhede (239)

Resensies van Malotiroete

4.5 / 5  
volgens 2498 resensies
Lees regte resensies van Malotiroete van 2498 geverifieerde gaste.
Indien jy Malotiroete besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Malotiroete.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Malotiroete akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Maloti Route Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Malotiroete Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Clocolan, Malotiroete

Maluti Mountain Huis is 'n gastehuis in 'n klein dorpie in die Vrystaat. Dié gastehuis beskik oor 4 slaapkamers wat individueel versier is waarvan 2 en suite-badkamers het en die ander 2 deel 'n badkamer. Daar is...

33% af Aanbod!
VanafR2 300
R1 533
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Hierdie selfsorgkothuis is onlangs opgeknap en is aan die einde van 'n doodloopstraat in die hartjie van Clarens geleë. Die huis is pragtig ingerig om die plattelandse ervaring te vervolmaak en daar is gemaklike s...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Ladybrand, Malotiroete

Ladybrand Heritage House is in die prentjiemooi Oos-Vrystaat, die poort tot die Lesotho se Bergkoninkryk. Ladybrand Heritage House is aan die voet van Platberg en bied 'n uitsig op die Malutiberge en 'n unieke kombi...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fouriesburg, Malotiroete

Mrs B's Self-catering is 'n gastekothuis op die gasheer se perseel in Fouriesburg. Die kothuis is ideaal vir gaste wat na en vanaf die Caledonspoort-grenspos van Lesotho reis. Dié bekoorlike kothuis het 'n privaat...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Eureka, Malotiroete

250 @ Cambridge is in ’n stil woonbuurt in Bethlehem en bied gehalteverblyf ideaal vir sakereisigers of oornaggaste. Dit is sentraal geleë naby winkels, restaurante en ander geriewe. Die verblyf bestaan uit 2 s...

Vanaf
R230
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Malotiroete

Eingedi Retreat is ’n wildplaas in die Oos-Vrystaat en bied 10 unieke chalets/houthuisies. Hier is verskeie doendinge vir jonk en oud. Ons somers is warm en lewendig en winters vars met knus aande en matige dae. ...

Vanaf
R999
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Bethlehem, Malotiroete

Die Ark Self-catering is 'n stylvolle en losstaande selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang. Die eenheid word deur die eienaar bestuur en is ideaal vir 'n gesin met kinders of sakereisigers. Dis in 'n doodloopstraat ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Arundel Studios het asemrowende, onbelemmerde uitsigte op die Malutiberge en gaste word wakker met 'n wonderskone uitsig van Golden Gate. Gaste kan ervaar hoe dit is om in harmonie saam met die natuur te leef. Hier ...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Sweetie Pie Cottage is 'n selfsorg-kothuis in die hartjie van Clarens, sowat 200 meter vanaf die middedorp. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf ver van die stad se rumoer af. Ons bied verb...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens, Malotiroete

Clarens Retreat is in die idilliese dorpie Clarens ongeveer 300 km van Johannesburg, Durban en Bloemfontein af geleë. Dit bied stylvolle en gemaklike selfsorg-akkommodasie tussen die pragtige Rooiberge. Die toevlug...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Maloti Roete akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Vrystaat blad indien jy na meer Vrystaat akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za