Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Mamelodi besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mamelodi.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mamelodi akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mamelodi Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mamelodi Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Geen uitslae... Probeer minder filters of 'n groter prysklas gebruik of

Wys Al Die Uitslae

Of kyk na die plekke hieronder:


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mamelodi

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR748
R524
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Suikerbosrant B&B is in Kameeldrift-Oos in die Roodeplaatdam-area en bied veilige oornagverblyf naby die N1-snelweg en verskeie trou-venues. Verblyf word in 4 individueel versierde eenhede gebied. Elke eenheid bied...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Onder die Windpomp is geleë in Kammeeldrift-Oos in Pretoria en is na aan die N1-hoofweg met maklike toegang. Ons bied hoë kwaliteit, veilige verblyf vir vakansiegangers en sakereisigers. Die gastehuis bied 4 apa...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria-Oos, Willow Park

Adam's Eden Guest House bied skoon, gerieflike en bekostigbare verblyf met maklike toegang tot die hoofpaaie en die N4-snelweg. Ons het slaapplek vir 11 gaste in 5 eenhede. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer, pr...

Vanaf
R0
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria, Gauteng

Green Olive Guesthouse is in Derdepoort, Pretoria geleë. Dié oopplan-hut het ‘n koningingrootte-bed, enkelbed en ‘n driekwartbed. Die en suite-badkamer het ‘n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toe...

Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kameeldrift-Oos, Pretoria

Pinedew Guesthouse is noordoos van Pretoria en bied gemaklike B&B-akkommodasie waar die oordeelkundige reisiger die rustige atmosfeer van die platteland met al die moderne geriewe in die nabyheid kan geniet. Of dit ...

Vanaf
R690
per nag, vir 2 mense
B&B in Pretoria-Oos, Meyerspark

224 On Carinus Bed & Breakfast blink uit in uitsonderlike, vriendelike en uiters hulpvaardige diens. Die B&B is 'n gerieflike tuiste weg van die huis af vir vakansiegangers en sakelui op besoek in Pretoria en Johann...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

Meyerspark Self-catering Units, by Carinus-straat 223 in Meyerspark, bied gerieflike verblyf in die voorstad Meyerspark in Pretoria. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na selfsorgverblyf. Die eenhede is naby d...

Vanaf
R395
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jan Niemand Park, Gauteng

MulMas Guest House is in Jan Niemand-park in Pretoria-Oos en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n aparte woonstel wat aan die hoofhuis geheg is. Die woonstel het sy eie ingang en bied slaapplek aan 2 gaste. Daar i...

15% af Langtermyn-
verblyf!
Vanaf
R1 595
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Meyerspark

10 Karatara is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Pretoria-Oos. Dié boomryke stad bied verskeie natuurlike- en kulturele besienswaardighede, asook verskeie ou geboue wat 'n besoek werd is. Dié woonstel...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Pretoria

Old Farm Manager's Cottage bied verblyf in 'n huis naby die pragtige gronde van 'n museum. Dié huis is 120 jaar gelede gebou en het as 'n stoorkamer gedien. Later is dit in die plaasbestuurder se kothuis omskep. Di...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Mamelodi akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za