Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Mankweng

5 / 5  
volgens 2 resensies
Lees regte resensies van Mankweng van 2 geverifieerde gaste.
Indien jy Mankweng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mankweng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mankweng akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mankweng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mankweng Akkommodasie

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Lodge in Mankweng

KPK Lodge bied oornag verblyf in Ga Thoka, Mankweng, sowat 30 km vanaf Polokwane. Verblyf word gebied in verskeie kamers en elke kamer het slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbedd...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Mankweng

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 3)
Selfsorg in Limpopo

Molas Luxury Accommodation bied selfsorgverblyf in Ga-Mothiba in Limpopo, net 21 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 25 km vanaf Polokwane. Molas Luxury Accommodation is by Mankweng, net op die R71 voor die...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Mankweng

Vanaf
R980
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Dalmada AH, Limpopo

The Village Inn bied verblyf op 'n rustige kleinhoewe in die bos in die buitewyke van Polokwane langs die Tzaneen-pad. Die kothuis is gerieflik, ruim en het 1 slaapkamer met 'n slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n kon...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
B&B in Dalmada AH, Limpopo

Palms Inn Guesthouse bied verblyf in Dalmada AH, Polokwane. Dit is ongeveer 10 km van die middedorp af. Verblyf is beskikbaar in 15 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbel...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R531
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

Destiny Inn bied privaat oornagverblyf op Hoewe 136, Dalmada, naby Polokwane (Pietersburg) op die R71 op pad na Tzaneen. Ons het verblyfopsies om alle begrotings te pas. Verblyf word gebied in executive of standaa...

Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Lodge in Polokwane, Limpopo

Makarios Lodge, Wedding & Conference Venue is 10 km buite Polokwane in die Myngenoegen-omgewing. Dié lodge is in 'n ryk geskiedkundige omgewing en daguitstappies kan vooraf teen ekstra koste gere1%l word, soos wa...

Vanaf
R860
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dalmada AH, Limpopo

"Zororo" beteken "rusplek" in Shona, vandaar ons leuse: 'plek van kalmte'. By Zororo Lodge bied ons rustige akkommodasie, tegnologies gevorderde konferensiegeriewe, en fasiliteite vir troues en privaat funksies. Ons...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dalmada AH, Limpopo

Mukurumanzi Lodge is omring deur bosveld in Dalmada in die buitewyke van Polokwane. Dié lodge bied gaste 'n keuse van 8 slaapkamers met dubbelbeddens of driekwartbeddens. Drie van die kamers het 'n dubbelbed en 'n...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 100
R935
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Dalmada AH, Limpopo

The Macaw Nest Accommodation & Events bied verblyf in Dalmada in Polokwane. Word wakker met papegaai- en kokketielhokke wat om die kamers staan. Verblyf is beskikbaar in 4 kamers wat aparte badkamers deel, 3 kamer...

Vanaf
R680
per nag (plek vir 2)
Hotel in Dalmada AH, Limpopo

Vir die perfekte balans tussen 'n volwaardige konferensiesentrum met 14 verskillende venues en akkommodasie-opsies om al jou behoeftes te pas, is Bolivia Estate nét die opsie vir jou. Bolivia Estate is gerieflik g...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Magoebaskloof, Limpopo

Mountain Fly Fishing is gevestig op 'n plaas van 300 hektaar by die oorsprong van 'n bergstroom met asemrowende uitsigte. Die beeldskone Magoebaskloof-Haenertsburg-area van Limpopo is een van die land se bewaarde sk...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Flora Park, Fauna Park

Lapologa at Polokwane bied selfsorgverblyf in Polokwane. Die gastehuis is 5 km vanaf die middedorp. Verblyf bestaan uit 6 eenhede met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke eenheid het 'n slaapkamer, 'n privaat of gedeel...

Vanaf
R500
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Silver Mist Resort is naby Haenertsburg en ideaal vir 'n gesinsvakansie, oornagverblyf of 'n sakebesoek. Daar is selfsorg-chalets met uitsigte oor die dam en 3 tentkampe. Die chalets het slaapplek vir 2 tot 5 en pr...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Haenertsburg, Limpopo

Die lieflike Yellow Wood is op 'n kleinhoewe net 'n entjie vanaf Haenertsburg geleë. Yellow Wood bied aan gaste privaatheid, stilte, pragtige uitsigte en die opsie om in die Yellow Wood-eenheid of die Hilltop-eenh...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Bendor Park, Limpopo

House of Vallerie bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol versierde gastekamer in die privaat huis van die eienaar. House of Vallerie is in Bendor in Polokwane geleë, 7 km vanaf Polokwane Internasionale Lughawe en 3...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

The Grace Terraces Guest House, voorheen bekend as Ruma's Guest House, is 'n gastehuis in die pragtige en rustige Flora Park woonbuurt in Polokwane, Suid-Afrika se grootse stedelike sentrum noord van Gauteng. The G...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R450
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Flora Park, Fauna Park

The Cottage Polokwane is in die stil woonbuurt Flora Park in Polokwane, Limpopo geleë. Verblyf word in 2 selfsorg-eenhede gebied wat elkeen enkelbeddens het. Elke eenheid het 'n kombuis of 'n kombuisie wat toegeru...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R765
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Flora Park, Fauna Park

Madulo Guest House lê in die grasgroen, sonnige woonbuurt, Florapark wat net 5 km vanaf Polokwane se sentrale sakegebied geleë is. Dis net 2 km vanaf die Savannah-winkelsentrum, 7 km vanaf die bekende Mall of the ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sterpark, Bendor Park

Sterpark Guest House loop oor van gasvryheid en is in die hartjie van Polokwane geleë. Hierdie lieflike gastehuis is net 10 minute se ry van Polokwane Internasionale Lughawe en Peter Mokaba Kompleks af. Ons bied ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Flora Park, Limpopo

DeLutz Oornag Akkommodasie bied gerieflike oornagverblyf op die eienaar se perseel in Polokwane. Dié stad bied verskeie avontuur-doendinge, dierparke, sport-venues en historiese trekpleisters. Verblyf word gebied ...

Bladsy:
1
2
3
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za