Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marble Hall

3.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Marble Hall van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Marble Hall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marble Hall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marble Hall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marble Hall Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marble Hall Akkommodasie

4 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Marble Hall

Thi-Lou Guesthouse is geleë op 'n werkende druiweplaas in die lieflike, immergroen Loskopvallei. Dit is gerieflike geleë vir maklike toegang tot Groblersdal en Marble Hall. Dis ideaal vir vakansiegangers en sakere...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marble Hall

Kwê Kwê Private Game Lodge is op 'n 135 ha-wildsplaas geleë, 240 km noordoos van Johannesburg. Akkommodasie beskik oor 3 selfsorg-lodges, sowat 300 m - 800 m van mekaar af. Dit verseker privaatheid. Elke lodge h...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Marble Hall

Ma Cachette is 'n gastehuis aan die buitewyke van Marble Hall en grens aan 'n plaas. Dié ruim gastehuis beskik oor 2 gastekamers. Albei kamers het hul eie badkamer, lugversorging en WiFi. Die huis het 'n lowerryk...

Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Marble Hall

A Quantum Leap Game Farm is 'n luukse gastehuis met 6 en suite-dubbelkamers wat elk beskik oor hul eie ingang, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, DStv, WiFi en 'n yskassie. Daar is ook 'n pragtige eet- en sit...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Marble Hall

Vanaf
R1 900
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Limpopo

Nyala Game Lodge is op 'n privaat wildreservaat 20 km buite Marble Hall geleë. Dis op die Sterk Arabiadam-pad en die area is malaria-vry. Nyala Game Lodge beskik oor 2 aparte lodges, die hoof-lodge en die berg-lod...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Lodge in Limpopo

Rinkhalskop Safari Lodge skuil aan die voet van die Rinkhalskopberge sowat 31 km buite Marble Hall in Limpopo. Die natuur in en om die lodge en natuurreservaat is asemrowend en die bome, grasvelde, voëls en wild is...

Vanaf
R1 250
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Loskopvallei, Limpopo

Bushfellows Game Lodge is in Loskopvallei in Limpopo en bied luukse verblyf in 'n pragtige malaria-vrye omgewing. Verblyf word in die Majoba Tented Camp, Little Eden met slaapplek vir 4 gaste en Little Eden met sla...

Vanaf
R370
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Limpopo

Elandsriver Lodge is op 'n 400 hektaar wildplaas geleë, sowat 20 km vanaf Marble Hall. Die lodge beskik oor 5 chalets met slaapplek vir 2 tot 5 gaste elk. Elke chalet het 'n privaat badkamer. Gaste moet asb. hul e...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Limpopo

Karibu River Retreat en Game Lodge is in 'n stukkie bosveldparadys weerskante van die Elandsrivier, 18 km vanaf Marble Hall. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, kontrakteurs, vakansiegangers en oornaggast...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Groblersdal, Limpopo

Buffalo Ranch Game Lodge is op 'n wildplaas in die immergroen Loskopvallei, maklik bereikbaar vanaf Groblersdal en Marble Hall. Verblyf word gebied in 2 gastekamers en 4 houthuisies. Elke gastekamer het 'n en suite...

Vanaf
R4 200
per nag (plek vir 10)
Wildsplaas in Groblersdal, Limpopo

Wildwood Events Venue | Nature Retreat skuil in 'n bosveldomgewing sowat 13 km buite Groblersdal en bied ontspanne verblyf en 'n venue. Die selfsorg-lodge beskik oor 5 kamers met slaapplek vir 10 gaste. Die kamers...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Groblersdal, Limpopo

Ebenezer bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n oopplan-woonstel op 'n residensiële perseel in Groblersdal waar die eienaars ook woon. Die woonstel beskik oor 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, badkamer en 'n wer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Groblersdal, Limpopo

Lighthouse Guesthouse & Cafe bied gerieflike B&B-verblyf in Groblersdal in Limpopo. Die gastehuis bied 'n rustige toevlugsoord met tuine wat met laventel gevul is en heerlike lekkernye by die koffiewinkel op die per...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R625
per nag (plek vir 2)
B&B in Groblersdal, Limpopo

Open Doors is in die hartjie van Groblersdal, waar die groot sitrus- en druiweboorde getuig van die Loskopvallei. Die verblyf beskik oor 6 gerieflike, toegeruste kamers wat elkeen sy eie koningingrootte-bed of 2 e...

Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Groblersdal, Limpopo

Godiva Boutique Accommodation and Spa is 'n ervaring om te behaag: Jy sal mal wees oor die ontspanne, meditereense atmosfeer! By Godiva herlaai ons die ligaam en gees se batterye. Luukse, bekostigbare akkommodasie ...

Bladsy:
1
2
3
4
Wys 1 tot 15

Welkom by die Marble Hall akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za