Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Resensies van Marble Hall

3.5 / 5  
volgens 4 resensies
Lees regte resensies van Marble Hall van 4 geverifieerde gaste.
Indien jy Marble Hall besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marble Hall.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marble Hall akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marble Hall Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marble Hall Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Marble Hall

Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Kranspoort, Mpumalanga

BushDoor Retreat bied selfsorgverblyf in chalets met grasdakke wat in die inheemse bosse van die gewilde Kranspoort Vakansiedorp geleë is. Kranspoort Vakansiedorp is 'n wild- en gholflandgoed tussen Middelburg en G...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Platorand, Limpopo

Ortus Gastehuis is ’n selfsorghuis op ’n plaas langs die R555, sowat 15 km vanaf Roossenekal in Limpopo. Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers en bied slaapplek aan 12 gaste. Die eerste 2 slaapkamers het 2 enkel...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 075
R699
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kranspoort, Mpumalanga

Warthog's Den is in Kranspoort Vakansiedorp in die Loskopvallei se lieflike bosveld, 45 km noordoos van Middelburg in Mpumalanga. Warthog's Den het slaapplek vir 9 gaste in 3 gastekamers wat stylvol gemeubileer is....

40% af Aanbod!
VanafR7 100
R4 260
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterberg, Limpopo

Hier kan gaste 'n egte bosveldervaring met gemak, styl en luukse geriewe beleef. Hierdie eksklusiewe privaat lodge is 2 ure noord van Johannesburg in 'n malariavrye area aan die voet van die Waterberge in Limpopo. ...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kranspoort, Mpumalanga

Go 2 Chalets is langs die N11 in Loskopdam en bied selfsorgverblyf en 'n stylvolle restaurant en kroeg met 'n gesellige bosveld-atmosfeer. Die verblyf bestaan uit selfsorg-eenhede met slaapplek vir 2 of 4 gaste. El...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Platorand, Limpopo

Takkraal Hunters Lodge is op 'n wildplaas sowat 20 km van Roossenekal af. Jaghuis is 'n houthuis met 2 verdiepings op 'n 1200 ha-wildplaas waar daar 'n groot verskeidenheid wild is. Daar is 3 slaapkamers op die bo...

Vanaf
R666
per nag, vir 2 mense
Lodge in Roossenekal, Limpopo

Bonamanzi Lodge is aan die oewer van die Steelpoortrivier in die Luiperdshoekvallei, 31 km vanaf Roossenekal, geleë. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n vakansie- of sakewegbreek, met lekker doending...

Vanaf
R280
per nag, vir 2 mense
Lodge in Loskopvallei, Mpumalanga

Waterfall, A Forever Lodge is 'n 3-ster-lodge in die Kranspoortberge tussen Middelburg en Loskopdam in Mpumalanga. Dié lodge is ideaal vir vakansiegangers en sakelui wat op soek is na 'n heerlike wegbreekplek met h...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Jane Furse, Limpopo

Kanyane Lodge bied gastekamers en is in Jane Furse, Sekhukhune geleë. Dié gastehuis is naby openbare vervoer en 'n winkelsentrum. Daar is 8 kamers wat individueel versier is. Elke kamer het 'n dubbelbed of koning...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Waterberg, Limpopo

Witkop Wingshooting and Hunting Safaris is in die hartjie van die Waterbergdistrik in Limpopo, 'n malariavrye area wat deel is van die Springbokvlakte. Die lodge is ideaal vir gaste op soek na 'n rustige wegbreek va...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Marble Hall akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Wes-Kaap blad indien jy na meer Wes-Kaap akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]