Geverifieerde Resensie
Marble Hall
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marble Hall bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Klein dorpie maar met al die nodige winkels beskikbaar. Omgewing het wel mooi plekke om te besoek."
"Love die klein dorpie, het alles naby en altyd lieflike wild en natuurskoon."
"Die woonbuurte is baie mooi netjies en goed versorg. Dit wil voorkom asof die inwoners moeite met die voorkoms van hul dorp maak."
"There is still much more that can be done in Marble Hall before it can become a tourist destination.The political tension is still too high for any further development to occur in Marble Hall. It has potential but current competency levels and attitudes are very low. "