Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Margate North Beach

4.4 / 5  
volgens 68 resensies
Lees regte resensies van Margate North Beach van 68 geverifieerde gaste.
Indien jy Margate North Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Margate North Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Margate North Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Margate North Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Margate North Beach Akkommodasie

78 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Indigo 11 is in die veilige Indigo Bay-kompleks, in 'n stil omgewing in Margate. Die kompleks is in Margate se goue myl geleë met die hoofswemstrand aan die regterkant en Manaba-swemstrand aan die linkerkant. Dié...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 7)
Selfsorg in Margate North Beach

St Tropez is 'n moderne selfsorgwoonstel met 'n see-uitsig en dit is net 300 m van die strand af. Hierdie vakansiewoonstel is ideaal vir 'n groep of 'n gesin van 7 mense. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 ...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Lucien Sands 201 bied luukse selfsorgverblyf in Manaba/Margate. Dié ruim drieslaapkamerwoonstel het 2 badkamers en is die ideale wegbreekplek by die see vir 'n groep of familie van 6. Die kompleks bied direkte toeg...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Ocean Breeze No.3 is op van Lucien-strand in Manaba, Margate en bied slaapplek vir 6 gaste loopafstand van die strand. Die eenheid is op die onderste verdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers waarvan ee...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate North Beach

Ithaca 30 is 'n selfsorg-enkelwoonstel in die veilige Ithaca-oordkompleks. Ithaca is 'n oord met woonstelle wat privaat besit word, in die klein dorpie Manaba tussen Margate en Uvongo. Dit is 150 km suid van Durban ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Arabella No. 5 is deel van 'n klein, veilige kompleks langs die Margate-strandmeer. Dié luukse woonstel is pragtig gemeubileer en bied lieflike see-uitsigte van die sitkamer en veranda af. Die woonstel is op die ...

Vanaf
R1 198
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Lucien Sands 401 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Die kompleks het pragtige see-uitsigte vanaf die balkon en meeste van die slaapkamers.. Die woonstel is op die vierde verdiepings en bied ...

Vanaf
R1 198
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Lucien Sands 602 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n 180°-uitsig oor die see vanaf die balkon en meeste kamers. Dié woonstel is op die sesde verdieping en het slaapplek ...

Vanaf
R960
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Nellelani 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Dié kompleks het direkte toegang tot Manaba en Lucienstrand, 'n Blouvlagstrand. Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 6 gaste en beskik oo...

Vanaf
R1 188
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Lucien Sands 302 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon en die meeste kamers. Dié woonstel op die derde verdieping bied slaapplek aan 6 ...

Vanaf
R745
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate North Beach

Ithaca 20 is 'n goed versorgde oord met woonstelle in privaat besit. Dit is in die klein dorpie Manaba geleë, tussen Margate en Uvongo, 150 km suid van Durban, teen die suidkus van KwaZulu-Natal. Die oord is net 30...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate North Beach

Dumela Flat 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba in Margate. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en 'n verskeidenheid doendinge. Die woonstel is op die gro...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate North Beach

Dumela Flat 32 is in die Dumela Vakansieoord in Margate aan die wonderskone Hibiskuskus geleë. Dumela Vakansieoord is trots om te meld dat ons een van die beste gesinsoorde aan die Natalse suidkus is, met verskeie ...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate North Beach

Ithaca 19 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby die blouvlag-Lucienstrand en ander besienswaardighede in die omgewing. Dié woonstel op die eerste verdieping het slaapplek ...

Vanaf
R1 890
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Margate North Beach

Juanita Beachfront Apartment MK2 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Margate. Dié kompleks is by Margate Noordstrand en is naby verskeie ander geriewe in die omgewing. Dié ruim woonstel op die eerste v...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Margate North Beach

Sunset Cove 2 is 'n selfsorgwoonstel in die Sunset Cove-kompleks in Manaba Beach, naby Lucien-strand wat 'n haainet en lewensredders het. Daar is ook 'n getypoel. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante e...

Vanaf
R610
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Mont Blanc 29 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Mont Blanc-kompleks naby die strand, verskeie winkels en geriewe in Manaba. Hierdie woonstel is ideaal vir ’n stil en rustige gesinsvakansie en is nie geskik v...

20% af Aanbod!
VanafR450
R360
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Loscona Woonstel 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelblok in Margate. Dié Suidkusdorpie bied lieflike strande, natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat. Dié woonstel is op die onderste verdieping en beskik o...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Margate North Beach

Ithaca bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ateljeewoonstel met 'n balkon en 'n uitsig oor die see. Die woonstel is in die Ithaca-kompleks in Margate, net 250 m van die swemstrand af, geleë. Die ateljeewoonstel h...

Vanaf
R605
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Manaba Beach, Margate North Beach

Ithaca 13 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks is naby Lucienstrand, 'n blouvlagstrand, en ander trekpleisters in die area. Let wel dat geen partytjies, geraas of harde musiek toeg...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za