Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1001 resensies.
. - 18th November 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Met al die storms is die strande verspoel, maar die uitsig van die see is nog daar. Perfekte plek vir n rustige wegbreek.
. - 18th November 2017
staying in Margate
Ek was 20 jaar gelede in Margate, en dit is nie meer veilig of lekker om in die aande daar rond te stap nie. Dit is maar soos ander dorpies ook. My ervaring oor die algemeen was positief.
. - 6th November 2017
staying in Margate Beach, Margate
More visibility of police for safety.
. - 30th October 2017
staying in Margate
Wonderlike wegbreek vir enigeen.
. - 30th October 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Bietjie weg van die gewoel in Margate self en daarom ideaal vir vakansie en rus.
. - 25th October 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Great holiday destination.
. - 24th October 2017
staying in Margate
We enjoyed our time in Margate/Uvongo. It has all the shops, restaurants and coffee shops that one requires, and it was a very pleasant experience.
. - 24th October 2017
staying in Margate
It's a nice and quiet place.
. - 22nd October 2017
staying in Margate
Ek sal altyd by Margate bespreek.
. - 17th October 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Pragtige omgewing en dit is veilig vir tieners om te loop na Margate se hoofstrand.
. - 17th October 2017
staying in Margate Beach, Margate
Baie skoon strand, maar al wat nie mooi is vir die toeriste nie, is die mense wat so drink op die strand, by die swembad en daar waar die stalletjies is. Dit gee 'n slegte naam. Die polisie moet meer aktief wees op hierdie plekke - ek het nog geen polisie die heel week gewaar nie. Hulle ry bloot net in die straat van die strand af. Die karre wat oop staan en harde musiek speel is ook sleg. Afgesien daarvan verkies ek om vakansie in Margate te hou.
. - 16th October 2017
staying in Margate
Nice place to visit.
. - 16th October 2017
staying in Margate
Baie netjies.
. - 12th October 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Het die walvisse en dolfyne elke dag baie geniet.
. - 11th October 2017
staying in Margate
Mooi plek met baie om te sien en doen.
. - 10th October 2017
staying in Margate
Margate was 'n goeie plek, maar sal nie daar bly nie.
. - 10th October 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Mooi plek.
. - 9th October 2017
staying in Margate
Everything was perfect; don't have words.
. - 9th October 2017
staying in Margate Beach, Margate
Sal weer Margate toe gaan.
. - 9th October 2017
staying in Margate
Ek verkies Ramsgate strand bo Margate. Maar die omgewing bied al die geriewe aan. Hospitaal, winkelsentrums, ens. aan binne ry afstand.
. - 8th October 2017
staying in Margate
Winkels maak bietjie vroeg toe.
. - 6th October 2017
staying in Margate
Best town.
. - 4th October 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Die beste en beslis 'n opsie.
. - 3rd October 2017
staying in Margate Beach, Margate
Nice place to be.
. - 2nd October 2017
staying in Margate Beach, Margate
Great activities for the whole family.
. - 26th September 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Baie netjies en skoon.
. - 26th September 2017
staying in Margate
Baie lekker plek.
. - 26th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
Great all around.
. - 26th September 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Dit is baie gerieflik en jy kan binne minute na ander vermaaklikhede toe ry. Dis skoon en netjies.
. - 26th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
A nice place, I love it.
. - 25th September 2017
staying in Margate
Has changed a lot.
. - 17th September 2017
staying in Margate
Great beaches, great restaurants. Bit worrying if they are struggling with water supply. A domestic lady who came in to clean for us said the water supply is often interrupted.
. - 13th September 2017
staying in St Michael's-on-Sea, Margate
Die mense wat oor naweke agter die restaurant kuier, raas net tot laat in die aande.
. - 12th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
We had wonderful stay.
. - 12th September 2017
staying in Margate Beach, Margate
Baie lekker strand.
. - 4th September 2017
staying in Lawrence Rocks, Margate
Daar was 'n klomp walvisse wat elke dag daar kom speel het en die dolfyne het ons net so vermaak.
. - 30th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Die omgewing is baie gerieflik en sentraal geleë. Ons gaan gereeld na La Cote D Ázur, wat natuurlik 5 ster-gehalte is.
. - 29th August 2017
staying in Margate Beach, Margate
I will refer my friends.
. - 29th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Lekker vakansiebestemming. Alle nodige sentrums is in die omgewing.
. - 28th August 2017
staying in Manaba Beach, Margate
Heerlik en ontspannend.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]