Resensies van Margate

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Margate bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.29 uit 5 gekry volgens 1001 resensies.
Jenny B. - 8th May 2021
staying in Margate
Ek het my hart verloor op Margate.
Geraldine P. - 8th May 2021
staying in Margate
Margate ─ die vakansieplek om te wees.
Noxolo M. - 6th May 2021
staying in Margate
Definitely coming back ─ Margate rocks.
Catherine B. - 4th May 2021
staying in Margate
There are beautiful spots to vacation in Margate, especially in Ramsgate and Uvongo. We felt safe and enjoyed our stay in this pleasant little town. Excellent eateries such as the Waffle House and the Highland Fryer.
Nico D. - 4th May 2021
staying in Margate
Ligging aansienlik verswak en verval van ons laaste besoek.
Bianca S. - 4th May 2021
staying in Margate
Margate-Noord strand is baie lekker.
Bule M. - 3rd May 2021
staying in Margate
Perfect location!
John B. - 3rd May 2021
staying in Margate
Sadly Margate itself has gone down, as it has litter and just looks dirty. We always go to Ramsgate and further south. several good beaches to the north, such a Saint Michael's. but will trust the water issue and the street cleaning get to be a priority for local municipality.
Sharon D. - 3rd May 2021
staying in Margate
Margate baie baie besig. Ramsgate rustig en pragtig.
Willie M. - 3rd May 2021
staying in Margate
Dit was baie lekker en dit maak 'n seevakansie defnitief die moeite werd. Ons sal definitief weer Margate toe gaan vir 'n seevakansie.
Liesel F. - 3rd May 2021
staying in Margate
Margate self nie 'n baie ideale vakansiedorp nie. Dorp is vuil. Omliggende dorp soos Ramsgate, wat baie naby geleë is, meer ideale vakansiebestemming.
Taryn E. - 2nd May 2021
staying in Margate
Margate is very disappointing, we only moved around Ramsgate, Uvongo and Shelly Beach.
Gregory F. - 2nd May 2021
staying in Margate
Margate too busy. Prefer Ramsgate itself.
Rajeshree G. - 2nd May 2021
staying in Margate
It is a wonderful destination, beach was beautiful, clean and safe. Will definitely return for a holiday.
Johann D. - 2nd May 2021
staying in Margate
Baie lekker plekkie by die see, maar ek dink in die besige tye moet 'n mens maar die winkels vermy!
Werner K. - 2nd May 2021
staying in Margate
In die dag is dit lekker. Aande lyk dit nie baie veilig nie.
Susan K. - 2nd May 2021
staying in Margate
Ons het net as dagbesoekers daarheen gereis.
Willemien V. - 1st May 2021
staying in Margate
Nie eintelik Margate besoek nie, Ramsgate was voldoende en heerlik. Ook gaan stap by Clearwater, pragtig.
Jacques J. - 1st May 2021
staying in Margate
Die strand by Margate was netjies en skoon met lewensredders aan diens. 'n Verrassingsbesoek deur die berede polisie was 'n belewenis. Ramsgate se strand en die Waffle House is beslis 'n besoek werd.
Bennedette P. - 1st May 2021
staying in Margate
Ons was 2 keer Margate se strand toe, maar slegs vir die Wimpy en kurio-winkeltjies.
Annelise L. - 1st May 2021
staying in Margate
Pret vir die kinders.
Innocentia S. - 28th April 2021
staying in Margate
Place to be when needing a break.
Ashika B. - 28th April 2021
staying in Margate
Margate is a lovely area, I always holiday here. Safe and close to everything.
Charne J. - 22nd April 2021
staying in Margate
I personally am too fond of Margate proper but love Shelly Beach and St Michael's and Uvongo.
Ronelle J. - 21st April 2021
staying in Margate
Jammer om te sê maar Margate is nie meer geleë om te swem of vakansie te hou nie.
Thulasizwe H. - 21st April 2021
staying in Margate
Beautiful.
Paul H. - 21st April 2021
staying in Margate
Die omliggende dele is lekker. Maar sentraal Margate is totaal en al verwaarloos en nie meer die moeite werd nie.
Mariska J. - 19th April 2021
staying in Margate
Nie veel om te doen as mens net strand toe gaan nie, maar het dit steeds geniet op strand.
Gert M. - 16th April 2021
staying in Margate
Baie mooi strand waar ons lekker met die hondjies kon gaan stap. Goeie restaurante in die omgewing en oulike plekke om te besoek wat nie te ver is nie.
Gilda C. - 14th April 2021
staying in Margate
No better place to stay whilst one is in KwaZulu-Natal.
Sindi Z. - 13th April 2021
staying in Margate
Margate is beautiful place to visit, we visit every year and love it there!
Louis K. - 11th April 2021
staying in Margate
Die strande by Shelly Beach is beter en die eetplekke in Ramsgate was beslis baie beter met diens en kos.
Tertius B. - 10th April 2021
staying in Margate
Margate self het te gekommersialiseerd geraak. Besig en lyk afgerem en nie meer so skoon nie. Die plekkies soos Ramsgate is egter spesiaal en nie ver van Margate af nie.
Wendy D. - 8th April 2021
staying in Margate
Margate is a good place.
Belinda H. - 8th April 2021
staying in Margate
Fabulous!
Cobus H. - 7th April 2021
staying in Margate
Hoofstrand was gesluit weens riool wat vloei in die see.
Lisa D. - 7th April 2021
staying in Margate
Pragtige strand en daar was genoeg "life guards" vir al die mense op die strand.
Chevonne A. - 7th April 2021
staying in Margate
Neem sorg as jy in die aand ry, baie slaggate wat nie gesien kan word nie weens straatligte wat buitewerking is.
Chris B. - 6th April 2021
staying in Margate
Margate het sy glans verloor. Sal baie eerder in een van die omliggende dorpies tuisgaan. Ons het in Margate gewoon, maar het die heeltyd gery na restaurante en besoekplekke buite Margate.
Letitia S. - 6th April 2021
staying in Margate
It's always a great relaxation destination, hence our yearly visit. We love it there.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]