Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marina Beach

4.5 / 5  
volgens 52 resensies
Lees regte resensies van Marina Beach van 52 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Beach.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Beach akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Beach Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Beach Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Beach

Studio Ocean is 'n selfsorgwoonstel in Marina Glen by Marina strand aan KwaZulu-Natal se suidkus. Dié gerieflike selfsorgwoonstel is goed toegerus en ideaal vir sakelui en vakansiegangers. Mense wat hier aanklop ...

Winter-
aanbod!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Marina Beach

Villa Marina 3 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 8 in Marina Beach en dit bied direkte toegang tot die strand. Die ruim woonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamer...

Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Beach

The Beach House @ Bream Gulley is 'n selfsorghuis in Marina Beach. Die Blouvlag-hoofstrand is net 'n kort entjie se stap ver en spog met getypoele en lewensredders wat 24 uur per dag aan diens is. Die huis het sla...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Beach

Vanaf
R2 350
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

35 Umkobi Lodge is 'n ruim selfsorg-dubbelverdiepinghouthuis in die luukse en veilige Umkobi Lodge-kompleks in Southbroom. Die huis is op die oewer van 'n riviermonding in die eko-landgoed en bied pragtige uitsigte ...

Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Milkwood 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Southbroom. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede. Die woonstel is smaakvol versier en ...

Vanaf
R1 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Southbroom, KwaZulu-Natal

Sunbirds Bed & Breakfast is ideaal geleë in die stil en rustige dorpie Southbroom. Dit is slegs 350 m se stap na die ongerepte Umkobi-strand en een van die beste restaurante in Southbroom. Verblyf word in 3 kamers...

Vanaf
R3 200
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

Villa 2704 San Lameer is in die veilige San Lameer-landgoed in Southbroom geleë. Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n oopplan-leefarea en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het ...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

3 Lagoon bied selfsorgverblyf in Southbroom. Dis naby die strand en 'n entjie se ry vanaf ander trekpleisters in die area. Daar is 2 eenhede met slaapplek vir 4 tot 6. Die eenhede kan apart of saam vir 'n groep van...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 650
R1 855
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Villa 3205 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Die landgoed bied 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, hotel, spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 B...

Vanaf
R1 950
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Southbroom, KwaZulu-Natal

San Lameer Unit 2837 is op die tropiese San Lameer Landgoed. Die oord is aan KwaZulu-Natal se suidkus en bied iers vir almal in die gesin. Dit is 'n droomvakansiebestemming vir gholfspelers, strand- en natuurliefheb...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za