Resensies van Marina Beach

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marina Beach bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.52 uit 5 gekry volgens 52 resensies.
Linda Z. - 12th January 2020
staying in Marina Beach
Enjoyed the beach and the eating places. It is a fabulous place to be.
Zeldi V. - 11th January 2020
staying in Marina Beach
We love Marina Beach! Nice,calm private beach!
Nola G. - 3rd January 2020
staying in Marina Beach
Skoon, pragtige swemstrand.
Marizelle R. - 4th October 2019
staying in Marina Beach
'n Pragtige, skoon strand met skoon geriewe! 'n Moet vir enige see-liefhebber.
Madelein S. - 30th September 2019
staying in Marina Beach
Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet.
Matty P. - 27th August 2019
staying in Marina Beach
Strande is pragtig en baie skoon.
Annelee C. - 25th February 2019
staying in Marina Beach
This is an exceptional location on our coastline. Quiet atmosphere, beautiful beaches and very up market residences. No shops or hustle and bustle, the quieter the better. No trouble to go to nearby places for supplies. Again the more I think of it, I would get in the car right now and go back!
Alvina H. - 22nd January 2019
staying in Marina Beach
Die restaurant op die strand baie aangenaam.
Dawn S. - 15th January 2019
staying in Marina Beach
We would come back again and again!
Louis D. - 11th January 2019
staying in Marina Beach
Awesome plek.
Nadia S. - 10th December 2018
staying in Marina Beach
Veilige, rustige strand. Baie skoon en netjies. Klein kinders kan lekker speel sonder dat ouers bekommerd moet wees.
Jessica A. - 6th December 2018
staying in Marina Beach
Lovely clean beaches. The suburb is quiet and tranquil. It is great that it is just outside of the hubbub, but not too far to travel to find amenities.
Vevegan J. - 13th November 2018
staying in Marina Beach
Marina Beach is a lovely destination for sun and sea lovers. Awesome weather and lots to do in the area, like visit Mac Bananas and the Wild Coast Sun.
Marianne P. - 5th October 2018
staying in Marina Beach
Pragtige still strande. Baie skoon end netjies.
Chantell E. - 11th July 2018
staying in Marina Beach
Lovely place for family time.
Cathy C. - 11th June 2018
staying in Marina Beach
San Lameer has everything for young and old alike. It is really a wonderful place.
Ulandi L. - 18th April 2018
staying in Marina Beach
Die strand is heerlik. Ons het 'n outistiese dogtertjie en besige strande raak moeilik met haar. Die stil strand was absoluut perfek vir ons gesin en ons het geen stres gehad nie. Dis 'n mooi, skoon strand en reg by jou huisie.
Charmaine N. - 11th April 2018
staying in Marina Beach
The beach is beautiful, safe and children are well entertained over the Xmas time on the beach. Perhaps start the beach holiday program earlier and do something about the dirty beach sand? Apart from that, I love the area!
Eric N. - 19th March 2018
staying in Marina Beach
Wonder of die Blouvlagstatus nog van toepassing is op Marina Beach.
Charlene S. - 19th January 2018
staying in Marina Beach
Dit is 'n baie mooi plek om by te ontspan!
Esme J. - 8th January 2018
staying in Marina Beach
Roads are deteriorating and need attention. Beachfront is exellent as it is.
Karin K. - 31st December 2017
staying in Marina Beach
Baie lekker en veilige strand, solank geen groot busse, ens. daar toegelaat word nie.
Louise H. - 18th December 2017
staying in Marina Beach
Lekker strandjie, 'n mens kan heeldag strand toe gaan en die restaurant is 'n pluspunt!
Hennie M. - 10th December 2017
staying in Marina Beach
Dit was baie lekker en ons het die week geniet.
Laurence O. - 4th December 2017
staying in Marina Beach
Fabulous and will return again.
Sonet L. - 28th November 2017
staying in Marina Beach
Wat 'n rustige omgewing. 'n Wonderlike veilige omgewing veral as jy klein kindertjies het.
Mariaan O. - 30th October 2017
staying in Marina Beach
Jammer dat daar nie 'n Spar of ordentlike winkel in die omgewing is nie. Dit sal onnodige ver ry vir 'n skielike lekkerny "craving" dalk makliker maak.
Yolande J. - 16th October 2017
staying in Marina Beach
Ook 'n lieflike strand!
Hestie M. - 11th October 2017
staying in Marina Beach
Dis 'n baie lekker swemstrand met lewensredders wat altyd op hul pos is. Elke dag walvisse gesien en die kinders het lekker by die rotse gespeel.
Hennie O. - 11th October 2017
staying in Marina Beach
Beveel hierdie oord sonder twyfel aan!
Elca M. - 9th October 2017
staying in Marina Beach
Dis skoon en daar is baie strand spasie.
Nelis Z. - 8th October 2017
staying in Marina Beach
Goeie, veilige strand met baie om te doen en heerlike eetgoed naby.
Marlize L. - 8th October 2017
staying in Marina Beach
Lieflike omgewing en pragtige natuurskoon.
Tess C. - 28th September 2017
staying in Marina Beach
Net pragtig! So 'n klein bietjie moeilik om in die donker te kry maar als die moeite werd!
Twanette B. - 23rd July 2017
staying in Marina Beach
Dis skoon en netjies en lekker rustig.
June M. - 1st June 2017
staying in Marina Beach
Lazy holiday.
Gert Daniel V. - 12th May 2017
staying in Marina Beach
Baie rustig en veilig vir die toeris.
Sandra D. - 22nd March 2017
staying in Marina Beach
Great skoon strand waar jy veilig voel.
Loretta H. - 10th February 2017
staying in Marina Beach
Beach sand is very oily and leaves your feet black.
Marilu B. - 23rd January 2017
staying in Marina Beach
Marina Beach is "great" en ek sal dit en die nabygeleë omgewing enige tyd aanbeveel.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za