Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (17)
B&Bs (2)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (14)

Resensies van Marina Da Gama

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Marina Da Gama van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Da Gama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Da Gama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Da Gama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Da Gama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Da Gama Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Da Gama

Vanaf
R900
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Recreation Cottage is 'n selfsorghuis langs die eienaar se huis in Muizenberg, Kaapstad. Die eiendom is ideaal geleë naby 'n gewilde vlieërplankry-strand en Surfer's Corner. Die gemeubileerde, losstaande kothuis...

Vanaf
R1 545
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

33 The Tides is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n uitsig oor Muizenberg se strand. Die woonstel bied asemrowende berg- en see-uitsigte en is ideaal geleë om die Kaap te verken. Die woonstel het slaapplek vir 6 g...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR942
R801
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Regal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileer en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR942
R801
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR795
R716
per nag (plek vir 2)
Rugsakreisigerslosies in Muizenberg, Wes-Kaap

Cape Capsules Backpackers bied luukse rugsakreisigersverblyf wat ideaal is vir jong volwassenes en buitelanders. Dis in Muizenberg geleë, net 'n entjie van die strand af. Verblyf word in slaapsale gebied. Daar is ...

Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

69 on Sunrise Guest House is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Costa Da Gama en is net 300 m van die strand af. Die woonstel is op die derde verdieping geleë en beskik oor 2 slaapkamers en...

Vanaf
R588
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Kaieteur Bay is 'n selfsorgwoonstel wat 600 m vanaf Sunrise Strand en 1,5 km vanaf die hoofstrand van Muizenberg en Surfer's Corner geleë is. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileerd en bied goeie waarde...

Vanaf
R880
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Whispering Woods is 'n ten volle gemeubileerde en pragtig-ingerigte selfsorgwoonstel in 'n veilige sekuriteitskompleks. Die woonstel is ideaal vir paartjies of klein gesinne wat goeie smaak waardeer. Whispering Wood...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

3 Royals is 'n selfsorgvakansiehuis in Muizenberg en net 'n kort afstand vanaf die strand en Surfer's Corner. Dié huis het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -le...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Muizenberg Beach Apartment is 'n moderne en luukse selfsorgwoonstel wat in die veilige Bay Crest-kompleks in Muizenberg geleë is. Dit is naby verskeie goeie restaurante, winkels, die St James-strand en Kalkbaai wat...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Welkom by die Marina Da Gama akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za