Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (2)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (9)

Resensies van Marina Da Gama

4.4 / 5  
volgens 24 resensies
Lees regte resensies van Marina Da Gama van 24 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Da Gama besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Da Gama.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Da Gama akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Da Gama Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Da Gama Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas

Akkommodasie binne 10 km vanaf Marina Da Gama

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 900
R1 425
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

The Waves Muizenberg Beachfront is 'n tweeslaapkamerwoonstel wat noord front op die eerste verdieping van die Empire-gebou in Muizenberg Die lieflike woonstel is ten volle gemeubileer en spog met 'n uitsig op die b...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 400
R1 050
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Beach Loft is 'n selfsorgwoonstel in Muizenberg, 'n rustige kus-voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap. Dit is bekend vir witsandstrande, die gewilde Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museu...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 760
R2 070
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Surfers Sea Loft is 'n selfsorgwoonstel in die ikoniese Empire-gebou op Muizenberg se strandfront. Gaste kan ontwaak tot ongelooflike sonsopkomste oor Valsbaai. Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR1 650
R1 238
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Beachside Bliss is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel op die eerste verdieping van die bekende Empire-gebou op die Muizenberg-seefront. Dié woonstel is naby die middedorp en bied gerieflike toegang tot die stran...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 560
R2 670
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Surfers Penthouse is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 6 in Muizenberg. Dit het 'n pragtige uitsig oor die see en Valsbaai. Die moderne duplekswoonstel is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dis op die boonste ve...

25% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 430
R2 573
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Sunrise Deck is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige en bedrywige kompleks oorkant Surfer's Corner by Muizerberg se strand. Hierdie woonstel bied asemrowende see-uitsigte vanaf die balkon en leefarea, wat die rustige a...

Vanaf
R2 670
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

Santiago Bay is 'n lieflike dakwoonstel wat toegerus is vir selfsorg en geleë is in Capricorn Beach in Muizenberg teen die kus van Valsbaai. Hierdie veilige woonstel is maar net 200 m van die strand af en dis gerie...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Kirstenhof, Wes-Kaap

Mountainview Cottage is in die boomryke woonbuurt, Kirstenhof, met uitsigte op die berge en Elephants Eye geleë. Die kothuis is in 'n klein, ommuurde, privaat tuin met 'n swembad geleë. Die eenheid het 3 slaapka...

Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

A Heavenly View bied selfsorg-akkommodasie in 3 lieflike woonstelle: A Heavenly View 1, 2 en 3. Die woonstelle is net 5 minute se stap van die strand af. Daar is 'n wonderlike versameling byderwetse restaurante en k...

Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Muizenberg, Wes-Kaap

5 Seaview Road bied selfsorgwoonstelle in Muizenberg, Kaapstad. Dié eiendom is pragtig ontwerp en skuil teen ‘n heuwel net bokant Muizenberg se treinstasie. Elke kamer bied ‘n lieflike uitsig oor die strand, Su...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

Welkom by die Marina Da Gama akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]