Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (78)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Marina Martinique

4.7 / 5  
volgens 101 resensies
Lees regte resensies van Marina Martinique van 101 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Martinique besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Martinique.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Martinique akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Martinique Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Martinique Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Milkwood 414 is 'n smaakvol versierde selfsorgwoonstel in die Milkwood-kompleks in Marina Martinique. Dié ruim en moderne woonstel het lieflike see-uitsigte en is op die strand. Dit het 3 slaapkamers, 3 badkamers...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 6)
B&B in Marina Martinique

Milkwood 118 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige strandfront-kompleks in Jeffreysbaai. Die gewilde branderplankry-bestemming word gekenmerk deur kleindorpie-besienswaardighede, ongerepte skulpstrande en uitsteke...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Claptons Beach 39 is 'n lieflike woonstel met see-uitsigte in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand en 2 restaurante, en is die ideale bestemm...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

La Caribe 3 bied selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel in die prentjiemooi en veilige Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Dit het pragtige waterkanale wat geskik is vir swem, kajakvaart en ...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 125
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Marina Martinique - Jamaican Palms no 20 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel op die Marina Martinique-landgoed in Jeffreysbaai. Dié woonstel is smaakvol versier en bied slaapplek aan 6 gaste in 3 slaapkamers. Die...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Marina Martinique

Marina Martinique is geleë langs die strand in Jeffreysbaai, die see- en branderry-mekka van Suid-Afrika. Hierdie B&B bied 5 ruim en suite-slaapkamers wat ten volle gediens word. Toegang tot hierdie woonbuurt word ...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Marina Martinique

Jamaican Palms 17 is in Marina Martinique in Jeffreysbaai, Oos-Kaap geleë. Jeffreysbaai is bekend vir perfekte branders, lieflike strande en 'n vakansie-atmosfeer wat dwarsdeur die jaar heers. Hierdie eenheid bied ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R800
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

Claptons 30 is 'n gerieflike selfsorgwoonstel vir 4 gaste in Marina Martinique. Dié dubbelverdieping-eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n stapelbed is ook beskikbaar. Die eenheid het 'n privaat b...

Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Marina Sands 10 is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai. Die kompleks is die ideale basis vanwaar die area se besienswaardighede verken kan word. Dié huis het slaapplek vir 6...

Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

Claptons 18 is in Marina Martinique, in Astonbaai sowat 5 km van Jeffreysbaai af, geleë. Claptons Beach is 'n kompleks met 24 uur-sekuriteit in die Marina met afstandbeheerde hooftoegang en toegang tot die strand. ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za