Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (78)
B&Bs (3)
Selfsorg-eenhede (75)

Resensies van Marina Martinique

4.7 / 5  
volgens 100 resensies
Lees regte resensies van Marina Martinique van 100 geverifieerde gaste.
Indien jy Marina Martinique besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marina Martinique.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marina Martinique akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marina Martinique Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marina Martinique Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 295
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Marina Martinique Claptons Beach 9 is in die Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai geleë. Dis ideaal vir 'n gesinsvakansie en is net 100 m van die strand af. Dit is ook loopafstand vanaf die bekende Marina Wat...

Vanaf
R1 130
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

43 Marina Cove is 'n selfsorg-woonstel in 'n veilige kompleks in Marina Martinique, Jeffreysbaai. Dié woonstel is op die grondverdieping en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koning...

Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Claptons 24 is 'n lieflike vakansiehuis wat in 'n veilige kompleks in Marina Martinique in Jeffreysbaai geleë is. Dié drieslaapkamerhuis het slaapplek vir 6 en skuil teen die mensgemaakte kanale. Die hoofslaapkam...

45% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 250
R688
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

9 St Kitts 9 is in Marina Martinique in Jeffreysbaai en bied gehalte-vakansieverblyf. Dié pragtige, drieslaapkamereenheid is teen die water in 'n baie gewilde vakansiebestemming en bied 24 uur-sekuriteit en 5,5 km ...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

La Caribe 1 is 'n selfsorgwoonstel in die sekuriteitsbuurt Marina Martinique in Jeffeysbaai. Dié pragtige kusdorp staan ook bekend as J-Bay en is net 'n uur se ry van Port Elizabeth af. Dis 'n gewilde bestemming on...

30% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 120
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Marina Martinique

Die Abundance-woonstel bied skoon en gerieflike akkommodasie in Aston Bay, Jeffreysbaai. Ons is op die oewer van die hoofkanaal geleë, wat 'n pragtige atmosfeer verskaf aan diegene wat op soek is na die rustigheid ...

Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Marina Martinique

La Caribe 42 is op die Marina Martinique-landgoed met sy pragtige, mensgemaakte waterweë in Jeffreysbaai geleë. Die kanale is ideaal vir swem, kanoe-roei of om net lekker te lê op 'n tube. Dié Marina is ry-afsta...

Vanaf
R1 760
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Marina Martinique

Watersideliving - The Canals 05 is 'n selfsorg-duplekswoonstel in die veilige The Canals-kompleks in Marina Martinique. Die woonstel skuil in 'n stil area met 'n uitsig oor die waterweë van die marina. Die luukse...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
B&B in Astonbaai, Marina Martinique

Aston Woods Bed & Breakfast is tussen Jeffreysbaai en Kaap St. Francis in Astonbaai geleë. Dis 'n intieme toevlugsoord tussen die duine met ononderbroke uitsigte oor die afgeleë strande. Dis 7 km vanaf Jeffreysbaa...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Marina Martinique

Martinique Cove bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis in die veilige Marina Martinique, Jeffreysbaai. Die huis beskik oor 3 slaapkamers en kyk uit oor die kanaal. Die ligging is ideaal aangesien Martinique Cove ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za