Resensies van Marloth Park

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Marloth Park bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.63 uit 5 gekry volgens 2352 resensies.
Carla L. - 29th November 2021
staying in Marlothpark
Marlothpark het in my hart gekruip. Dit blyk asof daar opskerping van sekuriteit is en of die area bietjie skoner is.
Noel D. - 24th November 2021
staying in Marlothpark
Really enjoyed Marlothpark.
Oswald M. - 23rd November 2021
staying in Marlothpark
Stel nooit teleur nie.
Lorna A. - 23rd November 2021
staying in Marlothpark
Just a wonderful place to go and relax.
Elmi J. - 22nd November 2021
staying in Marlothpark
Dit was 'n lekker boswegbreek.
Max M. - 22nd November 2021
staying in Marlothpark
I will always visit again.
Lorne L. - 22nd November 2021
staying in Marlothpark
A fabulous place to visit for a relaxing break where the animals come to you.
Ronel H. - 20th November 2021
staying in Marlothpark
Altyd lekker in Marloth vir ons!
Nicole H. - 16th November 2021
staying in Marlothpark
Employees working there are very helpful and friendly, the park was extremely clean and had stunning sites.
Jan S. - 15th November 2021
staying in Marlothpark
Petrolstasiediens baie swak.
Charles W. - 15th November 2021
staying in Marlothpark
Lekker wegbreekplek om 'n naweek te ontspan en is nie baie ver van dorpe af nie.
Suenel W. - 15th November 2021
staying in Marlothpark
Roads are very well looked after, the bush walks are kept clean, certain areas are a bit tricky because of the recent rainfall, but overall great! It really is an amazing place where magical experiences happen.
Eileen B. - 12th November 2021
staying in Marlothpark
Puik!
Simone G. - 12th November 2021
staying in Marlothpark
Die paaie is bietjie moeilik om te ry as jy nie 'n bakkie het nie. Maar dit het steeds uitgewerk.
Tony C. - 11th November 2021
staying in Marlothpark
Heaven on Earth.
Boitumelo S. - 10th November 2021
staying in Marlothpark
We would definitely visit Marloth Park again.
Johmare B. - 9th November 2021
staying in Marlothpark
I love Marloth. Close to the Kruger National Park and nice bush experience.
Thea B. - 9th November 2021
staying in Marlothpark
Ons eerste besoek aan Marlothpark al wat kommerwekkend is, is die aantal plastiek bottels ens. wat die mense rondgooi. En dink ook die mense moet seker maak dat die plekke waar die vullissakke in gegooi word goed toe is sodat die apies en bobbejane dit nie kan oopmaak nie. Dalk net iemand kry om al die plastiek bottels op te tel of sit oral herwinnings blikke neer wat kan toemaak sodat die daarin gegooi kan word. Die diere kan dit inkry en dit is nie goed vir hulle nie.
Walt D. - 8th November 2021
staying in Marlothpark
Baie lekker, maar ongeag Eskom se loadshedding is daar gereeld probleme met die kragvoorsiening.
Nedine H. - 8th November 2021
staying in Marlothpark
'n Rustige wegbreek wat die siel vol maak.
Karien H. - 6th November 2021
staying in Marlothpark
Baie lekker wegbreekarea vir die natuurliefhebber.
Charlene S. - 4th November 2021
staying in Marlothpark
Lekker rustige rusplek. Die apteek kan gerus oor naweke ook oopmaak.
Lizelle M. - 3rd November 2021
staying in Marlothpark
Die hoofpad se verkeer is onaangenaam.
Ané D. - 3rd November 2021
staying in Marlothpark
Marlothpark gee vir jou die gevoel van die wildtuin met die veiligheid om ook te stap en deel te wees van die bosveld.
Susan S. - 2nd November 2021
staying in Marlothpark
Alles wat 'n mens kan nodig kry, is daar te koop en Henk van Rooyen se restaurant langs die rivier het 'n lekker spyskaart en vriendelike personeel. Ons het ook 'n draai gemaak by die nuwe kuierplek, GiraffeWatergat! Heerlike pizzas!
Juanita C. - 2nd November 2021
staying in Marlothpark
Vir seker 'n belewenis. Definitief iets wat nooit dieselfde is nie met diere wat by jou voorstoep sit.
Masego K. - 2nd November 2021
staying in Marlothpark
Wow! Beautiful, nature at its best. I love the fact that you see wild animals everywhere in Marloth Park.
Fanie B. - 2nd November 2021
staying in Marlothpark
Marlothpark is 'n natuurreservaat aan die suidelike grens van die Krugerwildtuin so wat dit uniek maak, is die wild wat vrylik op die perseel rondloop en dan is dit regoor die oewer van die Krokodilrivier geleë met 'n pragtige uitsig oor die Krugerwildtuin.
Chanay J. - 2nd November 2021
staying in Marlothpark
It’s got a lot busier than we remember, but the people are friendly there and quickly to inform you of any good sightings at the hide, etc. The Waterpark was fun for the kids but a bit overpriced for what’s on offer.
Jacqui P. - 31st October 2021
staying in Marlothpark
Love Marloth.
Rp B. - 30th October 2021
staying in Marlothpark
Gaan weer daar kuier.
Nico J. - 29th October 2021
staying in Marlothpark
Perfekte vakansieplek.
Jan E. - 28th October 2021
staying in Marlothpark
Rustige plek om te kuier, maar, o weë, die paaie is nie vir 'n sedan motor goedgesind nie.
Johann V. - 27th October 2021
staying in Marlothpark
Baie goed geleë vir Krokodilbrughek se ingang na die Krugerwildtuin.
Jolene B. - 27th October 2021
staying in Marlothpark
Just love Marloth Park.
Cor V. - 26th October 2021
staying in Marlothpark
Geniet die natuur en wild.
Kelebogile M. - 25th October 2021
staying in Marlothpark
Good place for holidays.
Kay M. - 25th October 2021
staying in Marlothpark
The area itself it ok. The people are friendly.
Karel F. - 25th October 2021
staying in Marlothpark
Behalwe vir die baie slegte paaie in Marloth vir 'n sedanmotor, is dit die beste toeristebestemming vir 'n besoek aan die wildtuin!
Lisa V. - 25th October 2021
staying in Marlothpark
Marloth is in die natuur! Uniek en pragtig!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]