Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Marnitz

3.3 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Marnitz van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Marnitz besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Marnitz.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marnitz akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marnitz Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marnitz Akkommodasie

2 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Langtermyn-
verblyf-aanbod!
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Marnitz

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte plaashuis van 100 jaar oud in Marnitz, net 35 km vanaf Groblersbrug en die Martin's Drift-grenspos na Botswana. Ons akkom...

Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Marnitz

An Old School Stay is op Plaas Zandkraal geleë en is slegs 40 km vanaf Groblersbrug in 'n vreedsame omgewing. Dit bied ideale oornagverblyf voor jy die grens na Botswana oorsteek. Dié plaas bied verblyf naby die g...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Marnitz

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Limpopo, Central District

Baobab Lane Lodge is net langs die N11, naby die Groblersbrug-grens na Botswana, in die hartjie van die noordelike bosveld in Limpopo. Die lodge is bekend vir sy kremetart-oprit wat in 1933 geplant is. Die lodge bi...

Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
B&B in Limpopo, Central District

Baobab Farm Cottages is in die hartjie van die Koedoesrandbosveld en poort na Botswana en majestueuse Kremetart-wêreld. Dit is slegs 40 km van Groblersbrug/Martinsdrif grenspos af en dit bied 'n unieke en rustige s...


Akkommodasie binne 50 km vanaf Marnitz

Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Tom Burke, Central District

Buffalo Thorn Safari Lodge is slegs 29 km van die Groblersbrug-grenspos en is die ideale oornagplek op pad na Botswana of Zimbabwe. Dié luukse lodge is in ’n privaat wildreservaat geleë en bied luukse verblyf, o...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Tom Burke, Central District

The Owl's Nest Guest House bied gastekamers en is op ’n plaas langs die N11, binne 7,5 km vanaf die Tomburke-area. Hierdie gastehuis is die ideale plek om te stop vir gaste wat van en na die Groblersbrug-grenspos ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tom Burke, Central District

Bua Nnete Luxury Lodge is ’n lodge net 1 km vanaf die N11 en 9 km vanaf die Groblersbridge-grenspos na Botswana. Die Groblersbridge-grenspos is 1 van die min poste wat immigrasie en doeane-sake hanteer, wat die bl...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Baltimore, Limpopo

Slaap n Biekie bied gastekamers op 'n privaat plaas 7,5 km vanaf Baltimore. Die gastehuis is ideaal vir 'n rustige wegbreek óf vinnige oorslaap. Verblyf word gebied in 4 kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 en...

Vanaf
R4 140
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Limpopo, Central District

Kleindrif Bosveldplaas is op die R572 in die rigting van Swartwater geleë en bied gehalteverblyf in 'n plaasstyl. Dit is gerieflik geleë vir reisigers en oornagverblyf, veral as gaste Botswana toe reis. Dié rus...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Tom Burke, Central District

Weltevreden Country Guest Lodge is in Tom Burke op Weltevreden Plaas sowat 9 km vanaf die Martin's Drift- en Groblersbrug Grenspos na Botswana. Dié lodge is ideaal vir sake- en vakansiereisigers wat op soek is na o...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]