LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
Results Dates Prompt
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite

Indien jy Marquard besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Marquard.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Marquard Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Marquard accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Marquard akkommodasie

Bladsy 4 - 1 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Verblyf binne 50 km van Marquard

Ficksburg Country Kothuis

B&B in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Welkom by Ficksburg Country Cottage, 'n hemel van rustigheid waar gaste uitstaande gasvryheid en persoonlike diens kan geniet. Daar is 6 ge...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense

Bella Rosa Guest House

Gastehuis in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Bella Rosa Guest House is in die hartjie van Ficksburg geleë en bied ideale oornagverblyf vir reisigers op die langpad, sakereisigers of vak...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 100
per nag, vir 4 mense

Eittel Guest Cottage is gerieflik geleë, slegs 5 km van die N1 af, 20 km noord van Winburg en 30 km suid van Ventersburg. Dit is 'n ideale o...

Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Fietsry
Afrikaans
Braaiplek
Voëlkyk
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 4 mense

The Woodpecker Guesthouse

B&B in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R820
per nag, vir 2 mense

The Woodpecker Guest House is in Ficksburg en bied ’n rustige tuin met fonteintjies en vollop voëllewe. Dié gastehuis bied 12 slaapkamers, ...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Voorkeurvennoot
Afrikaans
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R820
per nag, vir 2 mense

Gewel Guesthouse

Gastehuis in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense

Die Gewel Gastehuis is in die prentjiemooi dorpie Ficksburg geleë waar gaste en afgevaardigdes 'n stil, rustige wegbreek kan geniet. Dis net...

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Kits-bespreking
Sien meer
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense

Poplar Guesthouse

Gastehuis in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense

Poplar Guesthouse bied basiese verblyf in Ficksburg se middedorp wat dit die ideale basis maak om die dorp te verken. Ficksburg is in die pr...

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense

Die Ossewa Familiehuis

B&B in | Ficksburg, FicksburgOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense

Die Ossewa Familiehuis bied B&B-akkommodasie in Ficksburg, die wêreld se kersiehoofstad tussen die Malutiberge. Hierdie gastehuis is ook die...

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense

Verblyf binne 100 km van Marquard

Shiloh

Selfsorg in | Rosendal, RosendalOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R1 400
per nag, vir 4 mense

Shiloh beteken "plek van vrede" en is 'n vernuwe, kontemporêre selfsorgkothuis in Rosendal met 'n 360 grade-uitsig op die Witteberge. Die ...

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 4 mense

The Rosendal Post Office

Selfsorg in | Rosendal, RosendalOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf R2 380
R2 380 R1 904
per nag, vir 10 mense

The Rosendal Post Office bied selfsorgverblyf in 'n pragtige, opgeknapte eenheid wat op 'n tyd Rosendal se poskantoor was. Hierdie tuiste is...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf R2 380
R2 380 R1 904
per nag, vir 10 mense

The Blacksmith

Selfsorg in | Rosendal, RosendalOos-Vrystaatse Hooglande
Vanaf
R1 350
per nag, vir 6 mense

The Blacksmith is 'n historiese, gerieflike en elegante sandsteenskuur in die hartjie van Rosendal se erfenisdistrik, naby winkels en restau...

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Kombuisgeriewe
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 6 mense

Welkom by die Marquard akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot verskeidenheid van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Drakensberge blad indien jy na meer Drakensberge akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.

Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem