Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matatiele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matatiele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matatiele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matatiele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matatiele Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Matatiele

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
B&B in Kokstad, KwaZulu-Natal

Fraaiuitsig Bed and Breakfast is aan die buitewyke van Kokstad em noed N&N-verblyf met 'n pragtige uitsig op die omliggende berge. Die eenhede kan as selfsorgverblyf of B&B-verblyf bespreek word. Elke eenheid het '...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Oak Park and Conference Centre bied gastekamers in Kokstad. Dié gastehuis is naby die dorp se doendinge en besienswaardighede geleë. Verblyf by Oak Park and Conference Centre het 9 individueel versierde kamers. D...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Oriental Guesthouse is in Kokstad geleë, tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Kokstad is omring deur pragtige bergreekse. Verblyf beskik oor 8 eenhede met slaapplek vir 17 gaste. Elke eenheid het gemaklike bedden...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Hotel in Kokstad, KwaZulu-Natal

Anathi Hotel is in Kokstad en bied verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Daar is gratis WiFi en lieflike tuine waar gaste kan ontspan. Die hotel bied gerieflike verblyf aan in 15 smaakvol versierde gastesu...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

44 on Brownlee bied gehalteverblyf in 'n gastehuis in Kokstad, 'n dorpie aan die hange van die Drakensberge. Kokstad lê aan die voet van Mount Surrie. Die gastehuis maak voorsiening vir alle reisbehoeftes, hetsy jy...

Vanaf
R770
per nag, vir 2 mense
B&B in Kokstad, KwaZulu-Natal

Lindela House bied gerieflike B&B-verblyf in 'n stil deel van die dorpie Kokstad. Die huis is in 1902 gebou en het pragtige Oregon-houtvloere en hoë plafonne. Akkommodasie word gebied in 4 en suite-kamers, elkeen...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Kokstad, KwaZulu-Natal

Herbertdale Guest House is 'n bekoorlike gastehuis in die dorpie, Kokstad, in KwaZulu-Natal. Dié gastehuis het slaapplek vir tot 24 gaste in 10 dubbelkamers en 'n selfsorgeenheid. Die dubbelkamer het elkeen 'n dub...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Experience 1880 is 'n bekoorlike neëntiende eeuse kliphuis wat verblyf bied op 'n plaas sowat 50 km van Underberg af. Die plaas word met 'n grondpad bereik waarvoor 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte nodig is. ...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

La Teranga Accommodation and Conference Group bied gerieflike verblyf in die hartjie van Kokstad, 'n dorp aan die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap. Die gastehuis het 9 gastekamers. Elke kamer het 'n dubbe...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

The Planes Guest House bied gerieflike verblyf in Kokstad, 8,2 km vanaf Mount Currie Natuurreservaat en 14,4 km vanaf die Stony Brook 4x4-roete. Verblyf is beskikbaar in 10 gastekamers. Twee van die kamers is self...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za