Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matatiele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matatiele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matatiele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matatiele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matatiele Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Matatiele

Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Kokstad, KwaZulu-Natal

Mount Currie Inn is 'n plattelandse-styl hotel net buite Kokstad. Die hotel is gerieflik geleë langs die N2 en ideaal vir alle reisigers wat op soek is na 'n oornagstop op pad na die Tuinroete of Sanipas in Lesotho...

Vanaf
R1 440
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Pear Tree Cottage is 'n selfsorgkothuis op 'n suiwelplaas in die Boesmansnekvallei. Dié eiendom is ideaal vir gaste wat die Suider-Drakensberg se platteland wil verken. Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 ba...

Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Stone Cottage bied selfsorgverblyf op 'n plaas aan die voet van die Suidelike Drakensberge in KwaZulu-Natal. Dit is aan die oewer van die Ngwangwane-rivier naby Lesotho se grens. Stone Cottage is 'n eenslaapkamer-...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Valley Lakes is 'n skilderagtige en rustige wegbreekplek in die Suidelike Drakensberge. Ons bied gaste 'n hawe van rus en vrede waar hulle kan voëls kan kyk, kunsvlieghengel in die stilstaande of lopende riviere, g...

Vanaf
R770
per nag (plek vir 2)
Hotel in Underberg, KwaZulu-Natal

Bushman's Nek voer gaste weg na 'n wêreld van rus en vrede in die skilderagtige Drakensberge tussen pragtige grotte en 'n oorvloed fauna en flora. Bushman's Nek bied 'n verskeidenheid luukse hotelkamers en selfsor...

Vanaf
R4 500
per nag, vir 9 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Belfast Guest House bied 'n plattelandse selfsorgwegbreek op 'n rustige plaas in die Suidelike Drakensberge. Die perseel is die ideale plek om die stad te ontsnap en is 'n basis vanwaar die Suidelike Drakensberg se ...

Vanaf
R3 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ndawana River Lodge bied selfsorgverblyf op 'n vreedsame plaas in die Suidelike Drakensberge. Die plaas grens aan die uKhahlamba Drakensbergpark, 'n Wêrelderfenisgebied. Die plaashuis het 4 slaapkamers en 2 badkam...

Vanaf
R3 200
per nag, vir 2 mense
Lodge in Rhodes, Suidelike Drakensberge

Tenahead Mountain Lodge skuil in 'n beskutte gedeelte van die Oos-Kaap in Suid-Afrika en is 'n versteekte juweel. Die skouspelagtige lodge is op Lesotho se grens, 2500 m bo seevlak en word omring deur die asemrowend...

10% af Aanbod!
VanafR1 120
R1 008
per nag, vir 2 mense
Lodge in Underberg, KwaZulu-Natal

Penwarn Farm Lodge bied rustieke tog moderne selfsorgverblyf en is op 'n rustige plaas teen die voorheuwels van die Suidelike Drakensberge, 22 km vanaf Underberg. Verblyf by Penwarn Farm Lodge bestaan uit 5 unieke...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Coleford Lodge is sowat 30 km buite Underberg geleë en skuil in die Suidelike Drakensberge, 'n Wêrelderfenisgebied in die Uklahlamba Drakensberg Park. Kom geniet die rustigheid weg van die huis af. Coleford Lodge...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 3 - Wys 21 tot 30

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za