Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Indien jy Matatiele besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matatiele.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matatiele akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matatiele Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matatiele Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Matatiele

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Hilltop Cottage is 'n selfsorgplaashuis op 'n privaat plaas in die Drakensberge. Dis 25 minute se ry vanaf Underberg en perfek vir 4 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreekplek. Hilltop Cottage beskik oor 2 en ...

Vanaf
R2 119
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Fairways Holiday Accommodation bied selfsorggrasdak-chalets wat 6 gaste gerieflik kan akkommodeer. Die Fairways is 'n Golden Crown-oord in die suidelike Drakensberge geleë. Dit is op dieselfde perseel as die Draken...

Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

The Fairways is in Gooderson's Drakensberg Tuingholf en Spa-oord geleë en bied lieflike verblyf wat ideaal is vir 'n wegbreek tydens die Oktober-skoolvakansie. Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n sold...

Vanaf
R2 150
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Fairways is op 'n 860-hektaar Wêrelderfenisgebied en spog met 'n fantastiese uitsig oor die 18 putjie-gholfbaan in die suider Berg. Die kontraste van die seisoene hier is besonders asemrowend; van November tot Maar...

Vanaf
R1 465
per nag, vir 2 mense
Hotel in Underberg, KwaZulu-Natal

Gooderson Drakensberg Gardens Golf & Spa Resort is op 'n skilderagtige 860 hektaar wêrelderfenis geleë. Hier is iets vir almal om te geniet by dié spesiale oord wat net twee en 'n half ure se ry van Durban af is....

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Thekwanes Nest Underberg is in die hartjie van die Suidelike Drakensberg geleë, sowat 30 km van Underberg af. Die verhewe 4 ha-perseel bied manjifieke berguitsigte en gemaklike selfsorgverblyf in 2 klipkothuise met...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Underberg, KwaZulu-Natal

Dragons Landing Horse Trails and Farm Stay is 'n gasteplaas in Underberg se Bushmans Nek-streek en bied gehalteverblyf vir avontuurlustiges. Hierdie 40 ha-plaas is heeltemal onafhanklik van die kragnetwerk en funksi...

Vanaf
R2 400
per nag (plek vir 8)
Lodge in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Ambleside Lodge is 'n lieflike bergoord aan die voet van die Suidelike Drakensberg omring deur skaduryke bome en kabbelende stroompies. Dié lodge is 3 uur se ry vanaf Durban en het 'n verhewe ligging op 'n 10 ha-la...

Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Suidelike Drakensberge, KwaZulu-Natal

Aspen Villa Cottage is 'n klipkothuis wat aan die voet van die suidelike Drakensberge geleë is. Dié kothuis kyk uit op die bekende Rhino Peak en die Lesotho-platorand. Die kothuis is in 'n Wêrelderfenisgebied in...

15% af Aanbod!
VanafR800
R680
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Underberg, KwaZulu-Natal

Stoneyhall Farm bied selfsorgverblyf in die Underberg in die Suidelike Drakensberg. Hierdie selfsorgkothuise is geleë in 'n rustige omgewing met asemrowende uitsigte oor die vallei en die berge. Castle en Bamboo h...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za