Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Matjiesfontein

4.8 / 5  
volgens 12 resensies
Lees regte resensies van Matjiesfontein van 12 geverifieerde gaste.
Indien jy Matjiesfontein besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Matjiesfontein.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Matjiesfontein akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Matjiesfontein Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Matjiesfontein Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid

Akkommodasie binne 100 km vanaf Matjiesfontein

Vanaf
R220
per nag, vir 2 mense
Kampeer/karavaan in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Towerkraaltjie is tussen die voorheuwels van Towerkop in die Dwarsriviervallei naby Ladismith geleë. Towerkraaltjie bied kalmte en pragtige uitsigte van die Klein Swartberg vanaf die Towerkraaltjie Karavaanpark. D...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Klein Roggeveld, Moordenaarskaroo

Brinksfontein Guest House is net 70 km van Laingsburg en 60 km van Sutherland af, op 'n grondpad, in die stil en rustige Karoo geleë. Brinksfontein is die perfekte plek om jou skoene uit te skop en jou batterye te ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Sipreslaan Selfsorg Gastehuis lê op 'n wyn- en tafeldruiweplaas net 12 km buite Ladismith in die lieflike Dwarsrivier-vallei. Dié gastehuis kyk uit op die Swartberge en Towerkopberg en beskik oor 2 en suite-slaap...

Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Springvale Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis op 'n wynplaas in 'n rustige vallei 11 km van Ladismith af. Dit is 'n toevlugsoord vir natuurliefhebbers, stappers, gesinne en diegene wat net smag na 'n bietjie rus...

Vanaf
R1 340
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Mymering Guest House is op 'n werkende plaas in die vrugbare Dwarsriviervallei geleë. Die plaas is ingewikkel tussen prentjiemooi wynlande, talle vrugteplase en die manjifieke Towerkopberg. Mymering is perfek gele...

15% af Aanbod!
VanafR960
R816
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Koedoeskloof Guesthouse is 9 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap langs Roete 62 geleë. Dit is 'n stukkie paradys wat tussen die majestueuse Swartberge lê en uitkyk op die toweragtige Towerkop-bergpiek. Die instan...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaap Karoo

Vyver's Rus is op 'n privaat plaas sowat 10 km buite Ladismith aan die voet van die Klein-Swartberge in die Klein-Karoo geleë. Verblyf word gebied in 2 bekoorlike selfsorgkothuise. Hierdie kothuise het uitsigte oor...

Vanaf
R450
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

A Touch of Plaas is op 'n pragtige olyfplaas in Ladismith in die Klein Karoo. Die dorpie is geskuil onder die Towerkopberg en die bekende Roete 62, en bied groen heuwels, valleie en wingerde. Dié ongekunstelde pl...

Vanaf
R9 500
per nag, vir 2 mense
Lodge in Kaapse Roete 62, Klein-Karoo

The White Lion Lodge is geleë langs die Klein Kalkoenshoekrivier op die Sanbona Wildlife Reserve. Die 54 000 ha privaat eiendom reservaat is geleë langs die Warmwaterberge, in die hart van die Klein Karoo langs di...

Vanaf
R650
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Klein-Karoo, Kaapse Roete 62

Die Withuisie is in die pragtige Buffelskloof-omgewing 6 km buite Ladismith geleë. Die huisie lê tussen wingerde en bied asemrowende uitsigte op die bekende Towerkop. Die Withuisie het 1 slaapkamer met 2 enkelbed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za